Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hibiscus Private Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hibiscus Private Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hibiscus Private Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hibiscus Private Hospital

Vanaf
R650
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Port Shepstone, KwaZulu-Natal

204 Casuarina Sands is 'n selfsorg-eenheid in Sunwich Port in Port Shepstone. Dié woonstel is in 'n sekuriteitskompleks langs die Umtentweni Waterfront geleë. Die woonstel is 'n kort entjie se stap van die strand...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Stephan's Gastehuis is op 'n heuwel bo die Port Shepstone Gholf- en Buiteklub geleë en bied asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die Spaanse argitektuur en die pragtige tuin, sit-areas, swembad, fontein en ...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Le Vigne Guesthouse is 'n ruim en gerieflike selfsorghuis met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Die huis is in Umtentweni en daar is baie pragtige strande en gholfbane in die omgewing. Gaste kan die Lake Eland-wildr...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
B&B in Oslo Beach, KwaZulu-Natal

My Den is 'n klipgooi vanaf die rustige Oslo-strand net buite Port Shepstone en bied die ideale sakpas- en kwaliteitverblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Verskeie restaurante, kitskosrestaurante en winkels i...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Oslo Beach, KwaZulu-Natal

Baytide Lodge is in Oslo Beach en is naby die strand. Dié eenhede is gerieflik vir sakereisigers en vakansiegangers. Daar is 3 eenhede met see-uitsigte. Eenheid 1A en 1B bied verblyf aan 2 gaste wat ideaal is vir...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Die rustige ligging van ons groot subtropiese tuin teen die hange van die berg, nooi jou uit om te ontspan wanneer jy opdaag by Mdoni House Guest Lodge in Umtentweni, 'n natuurlike tuinvoorstad wat geleë is aan die...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 15)
Selfsorg in Oslo Beach, KwaZulu-Natal

Beach View is 'n ruim huis in Port Shepstone, slegs 300 m vanaf die strand. Gaste kan verseker wees van gerieflike verblyf met patio's of balkonne en see-uitsigte vanuit elke kamer. Daar is 4 slaapkamers en 'n woo...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Forest Place is ’n selfsorg-vakansiehuis in ’n stil doodloopstraat, net af in die pad van die Umtentweni-winkelkompleks in Port Shepstone. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Laudin's View bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike houthuis in Umtentweni aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié huis is op 'n residensiële perseel geleë waar die eienaars ook woon. Die verblyf word in 2 ...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Palm Avenue House is 'n klein landgoed met 'n selfsorg-vakansiehuis in Umtentweni. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep wat op soek is na gerieflike verblyf sowat 2,8 km vanaf die strand en ander besienswaardighed...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2153 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za