Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Mount Nelson Hotel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Mount Nelson Hotel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Mount Nelson Hotel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Mount Nelson Hotel

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

18 Brighton Court is ‘n selfsorgwoonstel teen die kus in Kampsbaai. Die privaat balkon wat rondom die eenheid strek, bied ‘n uitsig oor die see en op die berge. Dis naby restaurante, supermarke en nagklubs. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Atlantiese Seekus

Camps Bay Village is ideaal geleë vir ’n droomvakansie. Dit is voor die pragtige Twaalf Apostels-bergreeks en naby pragtige strande in Kaapstad. Die eiendom is 80 m vanaf die hoofstrand en promenade. Camps Bay V...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hout Bay, Wes-Kaap

Bustani le Mawe is 'n aparte woonstel in 'n bekroonde inheemse tuin tussen Constantia Nek en Houtbaai. Dié gerieflike eenslaapkamerwoonstel is teenaan die hoofhuis geleë en bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n k...

Vanaf
R1 198
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hout Bay, Wes-Kaap

The Owl House Houtbay bied selfsorgverblyf in die hartjie van die Victorskloofvallei. Gaste kan die Owl Cottage met slaapplek vir 2 of die Owl Studio met slaapplek vir 2 bespreek. Elke kothuis het 'n koninggrootte-...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Hout Bay, Wes-Kaap

Mountain Rise is 'n nuut opgeknapte sesslaapkamerkothuis wat op 'n perseel van een en 'n kwart hektaar geleë is met 'n uitsig oor die see. Met berge aan die agterkant en 'n pragtige see-uitsig aan die voorkant, is ...

Vanaf
R2 980
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hout Bay, Wes-Kaap

Unique Hout Bay House bied selfsorgverblyf in Houtbaai in Kaapstad. Dié vakansiehuis is sowat 5 tot 10 minute se ry van die strand en hawe af. Dié kunstige, Boheemse huis is ruim en uniek versier, en is op 'n erf...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hout Bay, Wes-Kaap

Bullrush Cottage is in 'n inheemse tuin op 'n stil, veilige landgoed met 'n hek in Houtbaai geleë. Dié smaakvol versierde tuinkothuis het slaapplek vir 2 gaste. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingroott...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Four Uitsig is 'n gaste-suite op die eienaar se perseel aan die hange van Tafelberg Natuurreservaat in Bakoven. Kom geniet die stil, ontspannende en veilige ligging net 'n hanetreetjie van die gewilde Kampsbaaistran...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hout Bay, Wes-Kaap

Karrad Gastehuis is in Houtbaai geleë en bied maklike toegang tot gewilde strande soos Houtbaai, Llandudno, Kampsbaai en die 4 Cliftonstrande. Die gastehuis bied privaatheid, pragtige berguitsigte, en 'n rustige ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 620
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kampsbaai, Wes-Kaap

The Bay Hotel is in Kampsbaai geleë. Dié stad is veral bekend vir sy goeie klimaat, natuurtonele, ongerepte strande, markies, fauna, flora en die ikoniese Tafelberg en Robbeneiland. Dit is ideaal vir gaste wat op ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 3981 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]