Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Mount Nelson Hotel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Mount Nelson Hotel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Mount Nelson Hotel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Mount Nelson Hotel

Vanaf
R4 480
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Cloud Nine by Total Stay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel met 'n see- en berg-uitsig wat smaakvol versier is. Die woonstel is op die vyfde verdieping oorkant Kampsbaai se strand. Die wo...

Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Best Views is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in Kampsbaai teen die hange van Tafelberg en bied ononderbroke uitsigte oor die see en berge. Die woonstel beslaan die boonste verdieping van 'n huis, maar is...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Alexander Beach House is 'n moderne woonstel met lieflike uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en die bekende strand van Kampsbaai. Die woonstel is gerieflik geleë, stapafstand van Kampsbaai-strand en 'n verskeidenhe...

Vanaf
R2 895
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kampsbaai, Wes-Kaap

Boutique @ 10 is aan die rand van Kampsbaai se sentrale kloof geleë. Dit is reg bo Kampsbaaistrand, met 'n uitsig oor die wit strandsand wat deur die blou Atlantiese Oseaan skoongevee word. Gaste word bederf met on...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR600
R540
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hout Bay, Wes-Kaap

Le Marais is in Houtbaai geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Die perseel is naby verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede. Verblyf word aangebied in 'n Tuinwoonstel, 'n L...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Glen Beach Garden Apartment is 'n pragtige selfsorgwoonstel met sy eie aparte ingang onder 'n woonhuis. Die woonstel is in die pragtige Glen Beach in Kampsbaai, naby die Kampsbaai-promenade en verskeie uitstekende r...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hout Bay, Wes-Kaap

Bokkemans Lodge is op die Bokkemanskloof-landhoed in Houtbaai en die area is bekend vir sy landskaproetes, wynproegeleenthede en ikoniese besienswaardighede soos die Bay Harbour-markie, World of Birds en Houtbaai-ha...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hout Bay, Wes-Kaap

Light Loft is in Houtbaai in Kaapstad en bied gehalteverblyf wat ideaal vir ’n paartjie of sakereisiger is. Gaste kan wakker word in die ligte A-raam-solder wat ’n uitsig oor die baai en Chapmanspiek bied. Hierd...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

The Glen Apartments is in 'n boomryke buurt geleë en is vernoem na die Glen Forrest Natuurreservaat van 14 hektaar waaraan dié woonstelle in Kampsbaai grens. The Glen Apartments bestaan uit luukse woonstelle met '...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

2 Medburn Road is ’n selfsorg-vakansiehuis op die eienaar se perseel in Kampsbaai. Dié huis spog met ’n balkon reg rondom die huis wat ’n asemrowende see-uitsig bied. Die woonstel het lugversorging en bied s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 3981 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]