Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy One&Only Cape Town besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby One&Only Cape Town.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van One&Only Cape Town akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby One&Only Cape Town

Vanaf
R3 690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Lawhill Luxury Apartments bied luukse selfsorgwoonstelle in die V&A Waterfront wat in die hartjie van die stad se geskiedkundige hawe geleë is. Die woonstelle is privaat, maar is tog stapafstand van die Waterfront ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Waterfront Stays 109 is 'n luukse woonstel in die veilige Juliette-kompleks op die waterrand in die hartjie van Kaapstad se V&A Waterfront. Die Juliette-kompleks is tussen die 5-ster One and Only Hotel en die Cape G...

Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Kylemore 205 is op 'n residensiële marienelandgoed wat omhein is en toegangsbeheer by die hekke het. Dit is in die V&A Waterfront en spog met 'n uitsig oor die waterfront, middestad en op Tafelberg as agtergrond. ...

Vanaf
R2 377
per nag, vir 2 mense
Hotel in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Ontvlugting is nie net 'n geestestoestand nie. Dit is ook 'n plek by die V&A Waterfront in Kaapstad. The Commodore is 'n 4-ster-hotel waar uitstekende diens en 'n rustige atmosfeer die norm is. Hierdie hotel is la...

Vanaf
R2 353
per nag, vir 2 mense
Hotel in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Die Portswood is langsaan sy suster-hotel, The Commodore Hotel, geleë. Dit is in die besige V&A Waterfront en ons bied voortreflike verblyf, uitmuntende kookkuns en wêreldklas-diens. Die Portswood is deel van Kaap...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Groenpunt, Wes-Kaap

Villa Zest Boutique Hotel luukse verblyf en sal jou ontspanne laat voel hoewel jy in die hartjie van Kaapstad se Groenpunt is. Villa Zest is ideaal geleë en bied toegang tot al die bederfies van die stad soos palmr...

Vanaf
R1 510
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Chelsea Luxury Suites is sentraal geleë in Groenpunt se modieuse Hoofweg en bied selfsorgverblyf in stylvolle woonstelle met 1 of 2 slaapkamers. Die woonstelblok is gerieflik geleë binne stapafstand van die winkel...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

2 Warwick Mansions is in Groenpunt en is stapafstand vanaf Kaapstad Stadion en die V&A Waterfront. Die verblyf beskik oor 3 selfsorgwoonstelle wat smaakvol versier is. Elke woonstel het 2 slaapkamers, 'n kombuis, ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Devonshire 209 is smaakvol gemeubileer. Die woonstel is in 'n kompleks in Groenpunt, 'n prominente en hipermodieuse voorstad van Kaapstad, geleë. Die woonstel is naby die V&A Waterfront en Groenpunt-stadion. Dié ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Groenpunt, Wes-Kaap

Sugar Hotel and Spa bied B&B-verblyf in Groenpunt, Kaapstad. Die hotel is ideaal naby talle sake- en ontspaningsgeriewe Dié hotel bied 8 kamers wat uniek versier is. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5404 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za