Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hillcrest Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hillcrest Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hillcrest Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hillcrest Hospital

Vanaf
R1 270
per nag, vir 2 mense
B&B in Assegay, Albany

Warrens Guest House is 'n pragtige gastehuis in die rustige, klein dorpie Hillcrest in KwaZulu-Natal. Daar is 6 dubbelkamers, 1 tripelkamer en 2 selfsorg-kothuise wat basies toegerus is. Elke dubbelkamer het 'n kon...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Botha's Hill, Assegay

Lindisfarne B&B is 'n elegante huis in Botha's Hill, 'n buurt in Hillcrest in KwaZulu-Natal. Dis die weg na die Vallei van 'n Duisend Heuwels en dis 37 km noordwes van Durban geleë. Akkommodasie beskik oor 2 self...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Hillcrest, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Rest Assured is in die hartjie van Hillcrest geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike B&B wat stapafstand van die Old Heritage Market, nou bekend as die Oxford Centre, af is. Die Oxford Centre bied ve...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Botha's Hill, Assegay

Dream Hills is 'n smaakvol versierde suite in Bothas Hill in Hillcrest. Dié boomryke buurt is die ideale plek om weg te breek uit die besige stad en spog met pragtige natuurlike besienswaardighede. Daar is slaapp...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillcrest Park, Albinia

Fawncastle Estate is geleë in die hartjie van Hillcrest, na aan al die geriewe. Die omgewing is rustig en stel gaste bekend aan 'n vreedsame lewe op die platteland. Of jy nou 'n vakansie-wegbreek of 'n sakereis bep...

10% af Aanbod!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Botha's Hill, Assegay

Botha's Hill Cottage is aan die buitewyke van Durban geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n naweek, weg van die stad se gewoel af. Die huisie is in 'n groen area met 'n uitsig oor die Camelot-gholfbaan g...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Botha's Hill, Assegay

Eagle Wind Manor is geleë op die krans van Botha's Hill, op die randjie van die Vallei van 1000 Heuwels in KwaZulu-Natal. Ons unieke ligging bied die gerief van die nabye Hillcrest met al sy winkels, restaurante en...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vallei van 'n Duisend Heuwels, KwaZulu-Natal

Clifton Country House is op 'n landgoed van 150 hektaar geleë, met panormaniese uitsigte oor die Giba-kloof. Die rustige plattelandse plekkie is net 20 minute van Durban en Pietermaritzburg af, en ook net 2 km vana...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
B&B in Belvedere, Hillcrest

Branley Lodge bied B&B-verblyf in Hillcrest. Dié gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. Daar is 3 Dubbelkamers en 1 Gesinskamer wat elkeen uniek...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Hillcrest, Albany

Friar Tuck B&B skuil op 'n stil plaaspad en word omring deur Camelot in Hillcrest. Dié pragtige grasdakhuis bied rus en vrede vir oordeelkundige sakereisigers en toeriste. Die atmosfeer van Robin Hood en die Sherwo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 2104 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za