Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hillcrest Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hillcrest Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hillcrest Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hillcrest Hospital

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinetown, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Apricot Sky B&B is in die lowerryke woonbuurt Fields Hill in Pinetown en bied 'n hartlike en ontspannende atmosfeer met uitstekende diens. Verblyf is beskikbaar in 3 gerieflik ingerigte slaapkamers met en suite-bad...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in KwaZulu-Natal

Villa Med Guest House is in Waterfall, 9.3 km vanaf Hillcrest en bied gerieflike verblyf met 'n Griekse tema. Villa Med Guest House is bekend as die "klein Griekeland tussen die heuwels" en is 14,9 km vanaf die Inan...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinetown, The Wolds

La Familia Gastehuis is sentraal geleë in Padfield Park in Pintetown, na aan Pinecrest, Westmead, Hillcrest, Kloof en Queensmead. Die rustigheid van die lodge verseker 'n ononderbroke nagrus, en die gastehuis is id...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinetown, The Wolds

The Bell Inn is in 'n woongebied Manors in Pinetown, 'n ideale ligging vir sakereisigers wat in Pinetown, New Germany, Westmead, Mahogany Ridge of Marianhill moet wees. The Bell Inn bied ook toegang tot Lahee Park S...

20% af Aanbod!
VanafR350
R280
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Sonja's Place is in Manors, Pinetown geleë, en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Daar is 'n groot winkelsentrum 5 km ver en die Pavilian is ook naby. Die eenheid bied slaapplek aan 3 volwas...

Vanaf
R1 048
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durban, Pineridge

Splendid Inn Pinetown is in Pinetown geleë. Dis 'n klein stad, ongeveer 16 km wes van Durban. Dis perfek vir 'n sakereis of 'n vakansie en die hotel bied gerieflike akkommodasie naby aan 'n verskeidenheid doendinge...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterfall, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Kom voel tuis by Africa Whispers Country House; waar jy 'n eg Suid-Afrikaanse omgewing sal beleef. Die Country House is 12 km vanaf Hillcrest op Inandastraat net verby Waterval in die Chrestholme-area, op die grens ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinetown, Hatton Estate

10 on Durham is 'n ruim selfsorgkothuis in Pinetown. Die gastehuis is net 'n kort rit vanaf verskeie geriewe in die omgewing. Dié kothuis is op die eienaar se eiendom, en het 'n privaat ingang. Dis volledig gemeub...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Pinetown, Cowies Hill

4 on Rainbow Guest House is 'n ruim selfsorgkothuis wat in Cowies Hill Park tussen Pinetown en Westville geleë is. Dis net 'n entjie se stap vanaf verskeie geriewe in die omgewing. Dié kothuis is volledig ingerig...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pinetown, Vallei van 'n Duisend Heuwels

13 On Swallow is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Pinetown. Dié eenheid is oorkant die hoofhuis en motorhuis en het 'n privaat ingang vir gaste se gerief. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 2104 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za