Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Honeydew Mazes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Honeydew Mazes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Honeydew Mazes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Honeydew Mazes

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonnedal, Johannesburg

A Night at the Museum is ’n plaasgastehuis met 'n grasdak in Honeydew se plattelandarea, Johannesburg. Dié lieflike gastehuis is 17,9 km van die Wieg van die Mensdom af en bied ’n antieke tegnologie-museum op d...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Sonnedal, Johannesburg

JoziStay 80 Winged Foot Jackal Creek Apartment is 'n selfsorgwoonstel wat op die veilige Jackal Creek-gholflandgoed in North Riding in Roodepoort geleë is. Die landgoed spog met 'n klomp geriewe vir gaste om te geb...

Vanaf
R1 025
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tres Jolie, Krugersdorp

Country Park is langs Beyers Naude-rylaan in 'n rustige plattelandse omgewing in Muldersdrift, Johannesburg geleë. Ons bied luukse verblyf, 'n klein konferensiesaal asook karavaan- en kampplek teen bekostigbare pry...

Vanaf
R715
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sonnedal, Johannesburg

Cosmo Lodge is 'n sakpas-gastehuis wat hartlike gasvryheid, persoonlike diens en 'n gesellige atmosfeer aan alle internasionale reisigers, sakereisigers en vakansiegangers bied. Al die kamers in die lodge het kera...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sonnedal, Krugersdorp

Hakunamatata is in Muldersdrif, op 'n veilige 21 hektaar-privaateiendom, ongeveer 30 minute se ry vanaf Sandton en 15 minute vanaf Lanseria Lughawe. Die eksklusiewe Hakunamatata-landgoed het pragtige grasperke, sier...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Lodge in Roodepoort, Sonnedal

Amadwala Lodge is in 'n 5,5 hektaar-bos-omgewing in Roodepoort. Amadwala is die ideale basis om Johannesburg en die omgewing te verken of net 'n plek om te rus. Verblyf is beskikbaar in 3 unieke verblyf-tipes. Daa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Roodepoort, Johannesburg

26 Muirfield Jackal Creek Apartment is op die veilige Jackal Creek Gholflandgoed in North Riding, Roodepoort geleë. Die landgoed spog met 'n luukse 18 putjie-gholfbaan, 'n klubhuis, gimnasium, swembaddens, 'n geson...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonnedal, Johannesburg

Kismet Farm is 'n unieke plattelandse bestemming in Muldersdrift, Gauteng. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dit is ideaal vir gaste wat die Wieg van die Mensdom wil besoek,...

Vanaf
R1 499
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Roodepoort, Johannesburg

JoziStay - 51 Oakmont Jackal Creek Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die Jackal Creek Gholflandgoed in North Riding, Roodepoort. Dié veilige kompleks spog met heelwat geriewe en is lekker naby verskeie besienswaa...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Roodepoort, Johannesburg

Ivy Apartments is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir paartjies of sakereisigers op die lieflike Jackal Creek Gholflandgoed. Dié woonstel is op die tweede vloer en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2503 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za