Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hoërskool Eldoraigne besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hoërskool Eldoraigne.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hoërskool Eldoraigne akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hoërskool Eldoraigne

50% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR400
R320
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eldoraigne, Centurion

20 on George is in die stil woonbuurt, Centurion in Gauteng in 'n stil area met groot bome. Verblyf is beskikbaar in 2 ateljee-woonstelle. Dié woonstelle is elk geskik vir 2 en het 'n slaaparea, badkamer en kombu...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Sekelbos Gastehuis is in Eldoraigne, 'n rustige voorstad van Centurion, geleë en is goed ingerig vir entoesiastiese toeriste en sakereisigers. Dit is maklik bereikbaar vanaf die hoofweë soos die N1, die N14 na Kru...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Agami Guest House, 'n vierster-gastehuis, is in die rustige, stil residensiële area genaamd Eldoraigne in Centurion geleë. Ons bied akkommodasie vir 'n sakereisiger of toeris wat wil ontspan na 'n lang dag in 'n g...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Eldoraigne, Centurion

Three Olives Guesthouse bied B&B-verblyf in Eldoraigne, 'n voorstad van Centurion. Verblyf by Three Olives Guesthouse bestaan uit 5 kamers wat individueel versier is. Hierdie kamers het elk 'n koninggrootte-bed of...

10% af Naweke!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR940
R846
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Aandbloem is 'n gastehuis in Centurion naby verskeie hoofroetes en sakesentrums in Centurion. Pretoria se middestad is 12,5 km ver en Midrand net 20 km ver. OR Tambo-, Grand Central- en Lanseria Lughawe is ongeveer ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Wierdapark, Centurion

Mahanya B&B is in Wierdapark, Centurion geleë. B&B-akkommodasie word by die bekroonde 3-ster instansie aangebied, met persoonlike diens en tradisionele gasvryheid wat 'n ontspanne en aangename atmosfeer tydens jou ...

Vanaf
R1 070
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Genestel in Pretoria se welige, skilderagtige voorstad van Eldoraigne, Centurion, verwelkom La Gratitude Gastehuis jou die rustigheid en hartlikheid. Verblyf word gebied in unieke, private kamers met en suite-badka...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eldoraigne, Centurion

13 on Wynne bied verblyf in 'n gerieflik gemeubileerde kothuis vir 5 gaste en 'n tweede eenheid wat ideaal vir 2 gaste in Eldoraigne in Centurion. Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en die leefa...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eldoraigne, Tampara Park

Bethesda Suite bied gerieflike verblyf op die eienaar se eiendom in Centurion en is ideaal vir sakereisigers of vir oornagverblyf. Dit is sentraal geleë naby die sakekern, skole, restaurante en winkelsentrums. Di...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eldoraigne, Tampara Park

Rosenthal Guest House bied topgehalte gasvryheid wat wêreldklas verblyf vir alle markte en kulture insluit. Ons bied nederige verblyf naby hoofsnelweë en die middestad, asook winkels, restaurante, kerke en ontspan...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2356 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za