Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hoërskool Outeniqua besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hoërskool Outeniqua.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hoërskool Outeniqua akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hoërskool Outeniqua

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bodorp, George

17OnWellington Suites is in George se middedorp en stapafstand vanaf verskeie restaurante. Standaard kamers vir korttermynverblyf teen bekostigbare tariewe is beskikbaar aan gaste. Die selfsorg-eenhede of gesinskam...

Vanaf
R1 158
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bergsig, George

De Bergen is 'n lieflike selfsorghuis met slaapplek vir 4 gaste en is ideaal vir gesinne of sakereisigers in George. Dié dubbelverdieping-huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer op die eerste verdieping. Die ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Bodorp, George

Acorn Guest House is in George geleë, stapafstand van verskeie uitstekende restaurante. Verblyf beskik oor 12 eenhede met slaapplek vir 24 gaste. Al die kamers is stylvol versier en gaste word bederf met sjerrie ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bodorp, George

25 Church Street is 'n selfsorghuis in George. Dit is naby die gholfbaan, voetslaanroetes, die middedorp en botaniese tuine geleë. Dit is die ideale plek om die Tuinroete vanaf te verken. Die huis het 3 slaapkame...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Bergsig, George

House Immel is ’n selfsorgvakansiehuis in George, ’n gewilde vakansiedorp aan die kronkelende Wes-Kaapse kus. Dit is aan die voet van die Outeniekwaberge geleë met ’n betowerende uitsig oor die Indiese Oseaan...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bodorp, George

Wellington Palms is 'n ruim selfsorgmeenthuis in die Wellington Palms-kompleks in Bodorp, George. Die kompleks is naby restaurante, 'n hospitaal en die middedorp geleë. Dié meenthuis het slaapplek vir 4 gaste en ...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bodorp, George

Lorelei Guest House is 'n plaashuis wat deur die Karoo geïnspireer is in George. George skuil tussen die Outeniqua-berge en bied die ideale basis om die Tuinroete te verken. Dié kontemporêre huis bied slaapplek...

20% af Aanbod!
VanafR1 270
R1 016
per nag, vir 2 mense
Hotel in George, Tuinroete

Oakhurst Hotel is 'n stylvolle boetiekhotel vir vakansiegangers en sakelui. Dié klein eksklusiewe hotel front na die Outeniekwaberge en is sentraal geleë in George se sakedistrik. Die hotel se ligging is ook ideaa...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in George, Tuinroete

Heel Knus Selfsorg is 'n gesellige selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 in George. Dié woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, en lei na 'n lieflike tuin. Die kamer het ...

Vanaf
R498
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bodorp, George

Antiqua Gastehuis is in George en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net oornag. Dis naby die N2, George Lughawe en talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2855 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za