Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy House Of JC Le Roux besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby House Of JC Le Roux.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van House Of JC Le Roux akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby House Of JC Le Roux

Vanaf
R2 070
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch, Wes-Kaap

Die bekroonde Devon Valley Hotel skuil in 'n skaduryke, groen en rustige hoek van die Stellenbosch Wynlande en bied asemrowende uitsigte oor die olyfboorde, wingerde en majestueuse Helderberge. Hier bied ons "tuisge...

Vanaf
R1 529
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch, Wes-Kaap

The Log Cabin is in die hartjie van Devon Valley in die Kaapse Wynlande geleë en dit het 'n pragtig uitsig op die berge rondom Stellenbosch en die wingerde wat oor die heuwels kronkel. The Log Cabin bied geriefli...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Cloud 9 is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n heuwel wat uitkyk op die prentjiemooi Simonsbergberge en Stellenbosch se wynplase. Dit is naby die Kunjani Wynlandgoed, Devon Vale Gholflandgoed, JC Le Roux en verskeie kl...

Vanaf
R1 945
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch, Wes-Kaap

Welkom by Sugarbird Manor. Ons pragtige gastehuis is in die skilderagtige Devonvallei net 7 km buite Stellenbosch geleë. Sugarbird Manor bied uitgebreide uitsigte oor wingerde en die vallei na Simonsberg, Stellenbo...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Kunjani Wines Shiraz Cottage is 'n privaat selfsorg-kothuis tussen die wingerde wat perfek is vir 'n paartjie op soek na 'n plattelandse wegbreek uit die stadsgewoel. Dis ook ideaal vir sakereisigers omdat dit so le...

Vanaf
R1 575
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch, Wes-Kaap

Zarose is 'n Toskaanse gastehuis met selfsorgkothuise wat tussen die heuwels in Stellenbosch skuil en 'n ongelooflike uitsig bied. Dis omring deur wingerd, olyfboorde en wild, soos sebras, sabels en springbokke. Daa...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 125
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Domaine Coutelier is op 'n ou 17de eeuse Devon Vale-landgoed, op die platorand tussen Devonvallei en Devon Vale. Die plaas is in Stellenbosch geleë - 'n dorp wat bekend is vir sy pragtige wynroetes, kosmarkies en p...

Vanaf
R1 795
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch, Wes-Kaap

Clos Malverne is 'n wynlandgoed wat deur 'n gesin besit en bestuur word. Dit is in die mistige Devonvallei geleë. Hierdie werkende wynplaas vervaardig gehalte wyn sedert 1988 en bied verblyf van dieselfde kaliber. ...

Vanaf
R1 668
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Devondale bied 'n idilliese en asemrowende bestemming wat tussen die wingerde geleë is. Die Simonsberge bied 'n majestieuse agtergrond met die wingerde in die voorgrond. Daar is verskeie verblyf-opsies om in elke ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Medoc Mews is 'n selfsorgwoonstel op die 3de verdieping in die veilige Nuutgevonden Sekuriteitskompleks langs die R304 geleë, net 4km van Stellenbosch af. Dié verblyf is ideaal geleë op die R304-wynroete baie nab...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5909 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za