Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Howick Falls besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Howick Falls.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Howick Falls akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Howick Falls

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, KwaZulu-Natal

Nutmeg Guesthouse is in Howick geleë en is die ideale bestemming as jy die Middellande wil verken. Ons bied selfsorg- en B&B-akkommodasie vir sakereisigers en vakansiegangers. Geriewe op die perseel sluit 'n verfri...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, KwaZulu-Natal

Biggy Best Cottages is op parkagtige gronde van ongeveer 1 en 'n halwe hektaar met volop voëllewe geleë. Die kothuise is in Howick en bied selfsorg- en B&B-akkommodasie. Die akkommodasie wissel van selfsorgkothui...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Howick, KwaZulu-Natal

Home from Home is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Howick. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en dis 'n entjie se ry vanaf verskeie sport- en trouvenues in die area. Die semi-selfsorgwoonstel is volle...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Howick, KwaZulu-Natal

Lucky Charm is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Howick. Die eenheid is langs die hoofhuis geleë, maar het sy eie ingang. Die oopplan-eenheid het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n badkamer...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, KwaZulu-Natal

40 Fraser Street B&B is weggesteek in 'n groot, pragtige tuin met makadamia-, avokado- en ou eikebome wat oorgenoeg skadu bied. Kom ontspan in die vriendelike, plattelandse dorpie met sy ontspanne, landelike atmosfe...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, KwaZulu-Natal

The Green Lantern Cottage bied 2 veilige selfsorg-eenhede op die eienaar se lowerryke perseel in Howick. Die eiendom het die ideale ligging net 'n paar minute se ry van winkels en kroeë af. The Green Lantern House...

25% af Weeksdae!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, KwaZulu-Natal

Drewry Lane Sadie Loft is 'n gaste-eenheid op die eienaars se perseel in Howick. Die eenheid is naby die middedorp en besienswaardighede. Sadie's Loft is in die Engelse tuine van die perseel, apart van die huis en ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, KwaZulu-Natal

Azalea B&B bied 3-ster-verblyf in 'n lieflike tuin. Ons is trots op die gerieflikheid van ons eenhede en die hartlike gasvryheid van ons personeel. Die B&B is in Howick geleë ? die ideale stilhouplek tussen Johanne...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, KwaZulu-Natal

Leafy Lane bied gerieflike, plattelandse verblyf in selfsorgkamers aan die einde van 'n doodloopstraat, net 2 minute van Howick se hoofstraat af. Leafy Lane is stapafstand van Howick Privaat Hospitaal af en daar is ...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Howick, KwaZulu-Natal

Country Lane Guest House is in Howick, 'n dorpie met warm somers en koel winters wat veral snerpend kan raak wanneer die nabygeleë Drakensberge sneeu kry. Die gewilde Howick-waterval naby die mond van die Umgeniriv...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1962 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za