Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Humansdorp Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Humansdorp Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Humansdorp Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Humansdorp Provincial Hospital

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Anchor Inn Jbay bied gerieflike selfsorg-vakansieverblyf vir 'n paartjie of klein gesin. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge, besienswaardighede en strande. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Astonbaai, Kouga-Omgewing

Ruthers Place is in Astonbaai geleë, net 10 minute se ry vanaf die branderplankry-paradys, Jeffreysbaai. Ons is ideaal geleë net 'n paar minute van die strand en Astonbaai se strandmeer af. Daar is 3 gastekamer...

Vanaf
R750
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Heart 2 Heart is 'n basiese en netjiese selfsorg-eenheid in 'n veilige omheinde kompleks in Jeffreysbaai. Dié kompleks is slegs 1 km vanaf die hoofstrand, branderplankdorp en middedorp en net 2 km vanaf die Fountai...

Vanaf
R369
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

30 Swarthaak Crecent is in Wavecrest in Jeffreysbaai geleë en bied gerieflike verblyf in 2 woonstelle naby die Fountains Mall en slegs 2 km vanaf die Kabeljousstrandmeer. Die oopplan-tuinwoonstel het slaapplek vir...

Vanaf
R1 560
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

20 Swarthaak is 'n netjiese tripelverdieping selfsorghuis met 'n lieflike uitsig in Wavecrest, Jeffreysbaai, slegs 4 km vanaf die hoofstrand. Die huis is ideaal vir kerk- of skoolgroepe, asook gesinsvakansies. Dié...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Astonbaai, Jeffreysbaai

Apple@JBay is in Astonbaai geleë, slegs 7 km van die gewilde Jeffreysbaai af, wat elke jaar die Pro Surf Kompetisie in Julie aanbied. Dit bied aan gaste die ideale vakansiepakket met 'n kombinasie van moderne luuks...

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

Pride of India Family Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n 3 slaapkamer-gesinshuis in Wavecrest, Jeffreysbaai. Die erf het 'n muur rondom en die huis beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Astonbaai, Kouga-Omgewing

Dolphin Corner bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Jeffreysbaai. Dit is naby die Jerffreysbaai Gholfklub, Noorsekloof Natuurreservaat, African Dawn-wildbewarea, Paradysstrand en die Dolphin Beach se vermaaksentrum...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Die Opstal 22 is in ’n sekuriteitskompleks in Jeffreysbaai en bied aan gaste gehalte akkommodasie ideaal vir ’n klein gesin of groep vriende. Dit is net 1,5 km vanaf die hoofstrand, 16 minute se rustige stap van...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

The Boat House is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 6 in Paradise Beach, en is 350 m vanaf die strand. Dié dubbelverdiepinghuis is smaakvol versier in 'n strandtema en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 1120 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za