Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Humansdorp Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Humansdorp Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Humansdorp Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Humansdorp Provincial Hospital

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

The View 44 is in 'n veiligheidskompleks in Jeffreysbaai. Dit is 800 m vanaf Dolfynstrand en verskeie restaurante. Dié woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Die woonstel beskik oor 2 s...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Oos-Kaap

The Look Out is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die Ocean View-kompleks in Jeffreysbaai naby die hoofstrand en verskeie restaurante en winkels. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers,...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Oceanview 1 Flat is in Jeffreysbaai geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 2 sl...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Paradise Sands 8 is in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap en die area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes, branderplankry-geleenthede en ikoniese besienswaardighede soos die Seekoeirivier-natuurreservaat, The...

Vanaf
R598
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wavecrest, Jeffreysbaai

A1 Kynaston Collection is net 3,8 km van Jeffreysbaai se middedorp af. Die verblyf is rustig, kyk uit oor die see en is 500 m van die branderplankry-strand af in die pragtige, malaria-vrye Oos-Kaap geleë. Die verbl...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Wavecrest, Jeffreysbaai

A1 Bay View bied bekostigbare en huislike verblyf in 'n stil woonbuurt van Jeffreysbaai. Ons gaste sal ons hartlike gasvryheid, die rustigheid en gerief hier geniet. Daar is 'n selfsorgkothuis met 3 slaapkamers. E...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 751
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ferreira Town, Noorsekloof

Muzuri beteken "goed" in Swahili en is dus die naam van ons huis in Jeffreysbaai aan die suidoostelike kus van Suid-Afrika. Muzuri is ruim, ten volle gemeubileer en bied pragtige uitsigte oor die Noorsekloof en gely...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Stone Olive Guesthouse bied luukse akkommodasie in 'n Franse Medditereense styl. Ons en suite-kamers het privaat ingange vir jou privaatheid. Ons is sowat 900 m van die see af. Ons het verskillende kamertipes. Ons ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Martinique, Jeffreysbaai

Hierdie selfsorgwoonstel met sy uitsig oor die mooiste sonsondergange is in Jeffreysbaai geleë en kyk uit oor Marina Martinique, 'n manjifieke tentoonstelling van mensgemaakte waterweë, brûe en luukse huise in 'n...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Hierdie ou kliphuis is onlangs opgeknap en omskep om unieke en suite-akkommodasie in Jeffreysbaai te bied. FunkyTown is 'n eklektiese versameling van ontwerp, kleur en kuns. FunkyTown het 7 goed ingerigte, individ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

Tres' Belle bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel in Wavecrest, Jeffreysbaai. Dit is naby aan die strand. Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en het slaapplek vir 4 gaste in totaal, verki...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

The Old Police Station is in Jeffreysbaai se middedorp of sogenaamde "Oudorp" geleë. Dit is langs InFood Bakkery en Deli, stapafstand vanaf Dolfynstrand en naby winkels, kroeë, restaurante en banke. Verblyf word ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wavecrest, Jeffreysbaai

Sea Siesta is in die hartjie van Jeffreysbaai geleë, net 'n kort entjie se stap of ry van die strand af, en dit bied verblyf vir 7 mense. Die verblyf is nie toegerus vir selfsorg nie. Daar is 3 slaapkamers en 3 b...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Astonbaai, Jeffreysbaai

Michelle's Self-catering Apartment is op die eienaar se perseel in Astonbaai geleë. Die eenheid is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby die strand en ander geriewe. Dié eenheid i...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

Mooiste Uitsig bied puik verblyf vir 'n gesin of vriendegroep in 'n vakansiehuis in Jeffreysbaai. Dié selfsorghuis is pragtig ingerig en net 5 minute se stap van die strand af. Dit is beskikbaar gedurende die Desem...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Astonbaai, Marina Martinique

6 Kingston Place is 'n privaat selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van die veilige Marina Martinique-kompleks op die Astonbaai-kanaal naby Jeffreysbaai. Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

Surfed Out @ JBay is 'n selfsorg-houthuis in Jeffreysbaai. Die eiendom is ideaal vir 6 gaste wat op soek is na verblyf naby die strand. Dié gemeubileerde dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Martinique, Jeffreysbaai

Kingston Place 18 is 'n selfsorg-woonstel in Marina Martinique in Jeffreysbaai. Dié pragtige kusdorpie in die Oos-Kaap is net 'n uur se ry vanaf Port Elizabeth. Dis 'n gewilde branderryplek en spog met ongerepte st...

Vanaf
R1 745
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Marina Martinique, Jeffreysbaai

Watersideliving - Kingston Place 08 is ’n selfsorg-eenheid wat volledig gemeubileer is, dit kyk uit oor die waterweë in die veilige Marina Martinique-kompleks. Daar is ook ’n klimraam en speelgrond vir die jong...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Noorsekloof, Jeffreysbaai

House on the Hill is 'n lieflike selfsorghuis in Jeffreysbaai met slaapplek vir 10 gaste. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 101 tot 120 van 1050 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za