Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Humewood Golf Course besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Humewood Golf Course.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Humewood Golf Course akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Humewood Golf Course

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerstrand, Port Elizabeth

Alcyone is in Somerstrand in Nelson Mandelbaai in Port Elizabeth geleë. Hier bied ons ruimte, privaatheid en gerief aan gaste. Verblyf word aangebied in 4 privaat en suite-eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 mense ...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerstrand, Port Elizabeth

Avocet Guest House is in die luukse kusbuurt, Somerstrand, in Port Elizabeth geleë. Hierdie gastehuis is slegs 150 meter van die strand af en bied bekostigbare en gehalte selfsorg- of B&B-verblyf aan toeriste, spor...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerstrand, Port Elizabeth

Algoa Guest House bied skoon, gemaklike en goed ingerigte kamers vir sake- en vakansiereisigers. Dit is net 200 m van die strand af en is die ideale akkommodasie vir dié wat by die see wil ontspan. Algoa se kamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerstrand, Port Elizabeth

Admiralty Beach House is in die kusvoorstad Somerstrand in Port Elizabeth geleë is. Dit is na aan die Boardwalk Casino en Vermaak-kompleks asook die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit en Tegnikon. Verblyf...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerstrand, Port Elizabeth

16 Bradley bied selfsorgverblyf in Somerstrand in Port Elizabeth. Akkommodasie word in 2 afsonderlike eenhede aangebied. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en die enkelwoonstel is ideaal vir 2 gaste. Die woonst...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerstrand, Port Elizabeth

Ballina Ga-el is in Brightonrylaan, binne loopafstand van die gewilde Pollock Strand, die Humewood Gholfbaan en die universiteit. Die Boardwalk Casino, restaurante, inkopiesentrums en die oseanarium is ook naby. On...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerstrand, Port Elizabeth

Aloe Manna Self Catering Guest House is 'n gerieflike gastehuis met selfsorgfasiliteite in Summerstrand, Port Elizabeth. Die gastehuis bied wonderlike akkommodasie vir vakansiereisigers, sportmense en sakelui wat op...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerstrand, Port Elizabeth

Wilmot Cottages bied selfsorgverblyf in Port Elizabeth en bied 'n rustige tuin-opset in Somerstrand. Kom geniet Port Elizabeth se luilekker atmosfeer waar dolfyne net 'n entjie daarvandaan in die branders baljaar. W...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerstrand, Port Elizabeth

Amor da Vida Self-Catering Accommodation is in Somerstrand in Port Elizabeth en bied selfsorgverblyf in strandwoonstelle. Dis op 'n groot erf met bome, voëls en 'n pragtige tuin, en is net 270 m van die strand af. ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerstrand, Port Elizabeth

Kingfisher Guest House in Somerstrand, Port Elizabeth, bied 'n privaat ligging, stil en rustige omgewing en uitstekende Suid-Afrikaanse gasvryheid. Ons is na aan al die hoofbesienswaardighede in die omgewing, soos d...

25% af Aanbod!
VanafR850
R638
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerstrand, Port Elizabeth

Admiral's Lodge is in Port Elizabeth se strandfront-voorstad Somerstrand geleë. Dit is naby groot besienswaardighede. Akkommodasie beskik oor 6 kamers en bied slaapplek vir 16 gaste. Al die kamers het gemaklike be...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
B&B in Somerstrand, Port Elizabeth

Al-Beit Lodge is in die hartjie van Summerstrand geleë en is die ideale plek vanwaar Port Elizabeth verken kan word. Ons is net 5 km van die stad af en gaste het toegang tot al die grootste besienswaardighede. Al...

Vanaf
R1 726
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerstrand, Port Elizabeth

Ocean Bay Guest House skuil in die pragtige, rustige kusbuurt Somerstrand in Port Elizabeth. Dit is ideaal naby Somerstrand se goue strande geleë. Verblyf word gebied in 7 moderne kamers. Elke kamer het 'n koningg...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerstrand, Port Elizabeth

Summertime Accommodation is naby die lieflike strande van Somerstrand en bied verblyf aan in sakpaskamers en woonstelle met veilige parkeerplek. Verblyf is beskikbaar in volledig gemeubileerde kamers wat elk beskik...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerstrand, Port Elizabeth

Jenvey House bied bekostigbare selfsorgverblyf van hoë gehalte, asook 'n B&B-opsie, aan vakansiegangers en sakereisigers in Somerstrand, 'n pragwoonbuurt in Port Elizabeth. Hierdie goed toegeruste eenhede is net 70...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Hotel in Somerstrand, Port Elizabeth

Isango Gate Boutique Hotel and Spa bied rustige, pragtige verblyf met Afrika-Zen-tuine, 'n oopplan-dekarea, aardse kleure, moderne lyne en stylvolle dekor en 'n kalmerende see-atmosfeer. Dis werklik die ideale plek ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerstrand, Port Elizabeth

Brewer House is ’n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word. Die eiendom is 10 minute van Port Elizabeth Internasionale Lughawe af en 5 minute vanaf Humewood, Parkrun Hobie en Pollock-strand. Verblyf word gebi...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerstrand, Port Elizabeth

Marine Drive 49 is in die kusdorpie, Somerstrand en reg oorkant een van Port Elizabeth se bekende branderplankstrande en stapafstand vanaf restaurante, Summerstrand Village en nog vele meer. Verblyf is beskikbaar ...

35% af Laaste Kans!
VanafR2 410
R1 567
per nag, vir 2 mense
Lodge in Somerstrand, Port Elizabeth

Singa Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges is in Summerstrand in die Oos-Kaap, 'n area bekend vir landskapsritte, staproetes, branderplankry en ikoniese besienswaardighede soos die Addo Olifantpark, Nelson Mandela Mus...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR620
R310
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerstrand, Port Elizabeth

Brighton Mews Guest Suites bied sakpas-, topgehalte-gesinsverblyf aan in drie privaat selfsorgeenhede en dis slegs 10 minute se ry vanaf die Port Elizabeth lughawe. Die huisvesting bestaan uit 2 eenslaapkamereenhed...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 1083 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za