Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kenilworth Racecourse besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kenilworth Racecourse.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kenilworth Racecourse akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kenilworth Racecourse

Vanaf
R430
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Cape Explore is 'n selfsorgwoonstel op 'n privaat eiendom. Die woonstel het sy eie aparte ingang deur die agtertuin wat 'n gemeenskaplike area is. Cape Explore is in Claremont geleë en daar is baie winkelsentrums, ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Suburban Oasis is in Claremont naby Harfield Village met sy kroeë en restaurante geleë. Suburban Oasis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerhuis met ontspanningsareas binne en bui...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

By Greenlawns B&B kan gaste uitsien na outydse gasvryheid. Die B&B is sentraal in 'n stil plein in Claremont geleë en is naby hospitale, skole en restaurante. Verblyf word in 2 gaste-eenhede aangebied. Elke eenhei...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Dancer's Cottages is op die eienaar se perseel in Claremont, net 10 km se ry van die middestad af. Daar is 'n gesin van 4 in die hoofhuis woonagtig, maar gaste geniet privaatheid. Daar is 2 kothuise om van te kies....

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kenilworth, Wes-Kaap

99 on Third is 'n bekoorlike kothuis in Harfield Village, 'n voorstad in die suide van Kaapstad. Omliggende voorstede is Kenilworth en Claremont. Die omgewing het talle restaurante en koffiewinkels en word al hoe me...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kenilworth, Wes-Kaap

Leno Place is ’n selfsorg-woonstel in die voorstad Kenilworth, die ideale ligging vir dié wat Kaapstad wil verken met sy asemrowende natuurskoon en vriendelike inwoners. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste e...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch East, Wes-Kaap

Second Avenue Self-catering Duplex is 'n selfsorg-eenheid in Rondebosch-Oos, 'n woonbuurt van Kaapstad, wat sowat 7 km buite die middestad geleë is. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste in 1 slaapkamer. Daar is...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Keurboom Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in die veilige Keurboom Close-kompleks in Lynfrae, Claremont. Die kompleks is naby verskeie winkelsentrums, 'n gimnasium, wegneemeetplekke, restaurante...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Sweet Dreams is sentraal in 'n boomryke buurt geleë en dis 20 minute se ry vanaf die lughawe, 20 minute vanaf die middestad en Waterfront en 30 minute vanaf die strande in Muizenberg. Verblyf is beskikbaar in 2 e...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Rondebosch, Wes-Kaap

Abelia Place is in die lowerryke Rondebosch geleë, sowat 15 tot 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die verblyf is vas aan die gesin se huis, maar het privaat ingange en parkeerplek op die persee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5559 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za