Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Killarney Motor Racing Complex besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Killarney Motor Racing Complex.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Killarney Motor Racing Complex akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Killarney Motor Racing Complex

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

Piazza Art Guest House is in Table View, 'n voorstad van Kaapstad. Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en het 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed, die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sunridge, Wes-Kaap

Berg View Selfsorg Akkommodasie is ’n gerieflik gemeubileerde tuinwoonstel in ’n stil woonbuurt en bied slaapplek aan 6 gaste. Die woonstel het 2 slaapkamers wat ’n badkamer met ’n stort deel. Die 1 slaapka...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Sunridge, Wes-Kaap

At The Falcon Guest House is 'n selfsorgkothuis in Table View in Bloubergstrand. Dié ruim huis het slaapplek vir 8 en is slegs 4 km vanaf Blouberg en Bayside Mall. Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 3 sla...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
B&B in Table View, Wes-Kaap

DJ'S B&B bied verblyf in gastekamers in Flamingo-vlei, Table View, Kaapstad. Verblyf bestaan uit 4 gastekamers wat elk individueel versier en gemeubileer is. Kamer 1 het 2 enkelbeddens, Kamer 2 en 3 het elk 'n dubb...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Wes-Kaap

Bethel Self-catering bied gerieflike verblyf in 2 selfsorgwoonstelle op 'n residensiële eiendom waar die eienaars ook woon. Die eiendom is in Richwood in Kaapstad naby die Durbanville-wynroete en 11 km vanaf Bloube...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

The Studio Near The Beach is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel geleë is. Dit is net 10 minute van Bloubergstrand af (nie loopafstand) en ook lekker naby 'n verskeidenheid winkels, restaurante en and...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sunridge, Wes-Kaap

34 On Marten Crescent is 'n basiese selfsorgkamer in die voorstad Table View in Kaapstad. Die eenheid is 4 km vanaf die wit sandstrand van Table View geleë en 20 km vanaf Kaapstad se middestad. Die kamer het sy ei...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Table View, Wes-Kaap

Southcliff is 'n selfsorg-gastehuis en veelsydig in die sin dat dit van gesinsgroepe met vakansie tot enkelinge op sakereise kan akkommodeer. Southcliff is ideaal geleë vir besoeke aan plekke van belang soos die w...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Table View, Wes-Kaap

Table View Delite is in Table View, Kaapstad en bied gehalteverblyf aan ‘n gesin of groep. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters. Dié gastehuis beskik oor 4 kamers. Eenhe...

20% af Aanbod!
VanafR1 340
R1 072
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Table View, Wes-Kaap

Casa Mia Guest House is 'n Toskaanse gastehuis wat luukse B&B-verblyf in Kaapstad bied. Die gastehuis is op die grens van die Rietvlei Natuurreservaat met sy ryk voëllewe geleë. Jy kan flaminke, pelikane, ontelbar...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5909 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za