Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kimberley Boys’ High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kimberley Boys’ High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Boys’ High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kimberley Boys’ High School

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Belgravia, Noord-Kaap

Kimberley Country House bied B&B-verblyf in Belgravia, Kimberley. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie geriewe in die dorp en omgewing. Verblyf word in 10 uniek en smaakv...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Kimberley, Noord-Kaap

75 on Milner Lodge is 'n B&B langs die N8 in Kimberley. Dié B&B bied 5 en suite-kamers wat elk 'n aparte ingang het. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, lessenaar, gratis WiFi, platskerm-TV met DStv hotelpakke...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Belgravia, Noord-Kaap

Guesthouse 4 Carrington is sentraal in die Memorial-area in Kimberley geleë. Die ruim en historiese huis het 'n rustige atmosfeer en 'n groot tuin en swembad. Die eiendom is as 'n monument verklaar en is meer as 10...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Labram , New Park

Mc Kala is 'n rustige en vriendelike gastehuis wat in Kimberley geleë is, en bied maklike toegang tot winkelsentrums, hospitale, 'n lughawe en ander interessante bestemmings. Kimberley staan bekend as die "Diamants...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Herlear, Noord-Kaap

Padlangs bied 2 gerieflike woonstelle in Kimberley. Elke woonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Danie is 'n selfsorg-eenheid met 'n oopplan-uitleg. Dit het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n s...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Klisserville, Noord-Kaap

Haberfeld Lodge is in 'n stil woonbuurt in Kimberley geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 4 gaste. Die eenheid is ten volle gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers, met twee badkamers. Die hoofslaap...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Labram , New Park

The Nook Bed and Breakfast bied semiselfsorg- en B&B-verblyf in Labram, Kimberley. The Nook is stapafstand, sowat 300 m, vanaf die North Cape Mall en Mohawk Spur. Die verblyf bestaan uit in 5 en suite-dubbelkamers....

Voorkeurvennoot
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Herlear, Noord-Kaap

The Guest Cottage is in 'n stil woonbuurt en bied gerieflike en privaat selfsorgverblyf in Kimberley. Dit is ongeveer 500 m vanaf Ocean Basket, 900 m vanaf Hoërskool Diamantveld, 1,2 km van Kimberley MediClinic af ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Monument Heights, Labram

Barney Barnato B&B is 'n luukse instansie in Monument Heights, Kimberley. Dis minder as 5 km van die lughawe af en 4 km vanaf die middestad. Daar is 6 gastekamers, elkeen individueel versier en gemeubileer. Elke ka...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klisserville, Noord-Kaap

Carrington Lodge is 'n gastehuis in 'n rustige voorstad in Kimberley in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid. Dit is ook na aan 'n verskeidenheid doendi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 157 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za