Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kimberley Boys’ High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kimberley Boys’ High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Boys’ High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kimberley Boys’ High School

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kimberley, Roodepan

Newlands Country Lodge is op 'n plaas aan die buitewyke van Kimberley geleë. Dis sowat 10 km buite die middedorp en bied 19 bekostigbare selfsorg-eenhede op die plaas. Twee van die eenhede is geskik vir skoolgroepe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vrystaat

New Rush Outdoor Family Entertainment is net buite Kimberley, 15 km vanaf die McGregor Museum en 17 km vanaf die Diamond Pavilion-winkelsentrum. Verblyf is in 3 basiese selfsorg-eenhede beskikbaar. Elke eenheid bes...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kimberley, Noord-Kaap

Marrick Safari is net 12 km van Kimberley af en bied gerieflike verblyf op 'n wildplaas met 3000 hektaar ongerepte grasveld. Verblyf is beskikbaar in 'n gastehuis wat soos 'n herehuis ontwerp is. Dit was die oorsp...

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kimberley, Noord-Kaap

Dié selfsorg-gasteplaas is op 'n pragtige plaas in die Noord-Kaap, net 12 km buite Kimberley, geleë. By Mein Heim kan gaste op wildritte gaan of voetslaan na die Boesman-koppie met boesmantekeninge. Daar is 4 se...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vrystaat

Amakulu Safari Lodge bied die perfekte wegbreekplek, slegs 15 minute van Kimberley af langs Boshofweg (R64). Die plaas word meestal vir jag gebruik, maar is ook beskikbaar vir plaaslike toeriste, toergroepe en reisi...

Vanaf
R1 120
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vrystaat

Tarentaalrand Safari Lodge is in 'n privaat natuurreservaat wat 26 diersoorte se tuiste is en bied gerieflike selfsorg-chalets. Daar is 2 dubbelverdieping-chalets met slaapplek vir 6 en 1 grasdak-chalet wat geskik ...

Vanaf
R806
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vrystaat

Leeukop Game Farm is in die semi-woestyn tussen Kimberley in die Noord-Kaap en Boshof in die Vrystaat geleë. Die plaas is meer as 1000 hektaar groot en spog met 'n verskeidenheid wild. Verblyf word aangebied in ver...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vrystaat

Uitkyk Guest Farm is op 'n wildsplaas 20 km vanaf Kimberley langs die N8-hoofweg na Bloemfontein geleë. Verblyf word in 3 houthuisies aangebied. Elke huisie het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens o...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noord-Kaap

Jonkershoek is 'n privaat gasteplaas 18 km buite Kimberley in die Noord-Kaap op die N12 in Warrenton se rigting. Dit was voorheen 'n suiwelplaas wat nou spog met 'n bekroonde rooi Angus-stoetbul en die oorspronklik...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vrystaat

Chanbe Game Lodge is op 'n plaas 29 km buite Kimberley geleë. Die verblyf is gepas vir paartjies of groot groepe. Daar is 8 luukse selfsorg chalets, 4 dubbelkamers in die lodge en 'n plaashuis (Una) met slaapplek...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kimberley, Noord-Kaap

Sisibala Cottage is op 'n wildsplaas sowat 25 km buite Kimberley. Dié kothuis het 2 kamers en elke kamer het lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is 'n stort, apa...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Vrystaat

Rooidam Guestfarm is 'n selfsorgwoonstel wat op 'n privaat plaas in die Karoo in die Vrystaat geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek uit die besige stadslewe. Daar is 'n 10 km-gr...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vrystaat

Kumbula Safaris beteken "'n plek om te onthou" en is in die Vrystaat geleë. Hierdie plaas is 1600 hektaar groot en is 40 km vanaf Kimberley met verskeie diere wat in hierdie pragtige landskap voorkom. Dit is in bes...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Lodge in Modderrivier, Noord-Kaap

The Cygnature Boutique Hotel is op die Magersfontein Memorial Golf Estate geleë en het uitsigte oor golwende heuwels en 'n pragtige sentrale dammetjie. Die landgoed is in die Noord-Kaap sowat 3,4 km vanaf Modderriv...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Barkly-Wes, Noord-Kaap

Uitspanoord is aan die oewer van die Vaalrivier in Barkly Wes, 'n dorpie langs die N12 noordwes van Kimberley geleë. Verblyf is beskikbaar is verskeie eenhede in die tuin en daar is 'n swembad. Gaste het die keuse...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 76 tot 90 van 157 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za