Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kimberley Hospital Complex besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kimberley Hospital Complex.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Hospital Complex akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kimberley Hospital Complex

Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Herlear, Noord-Kaap

101 On Main is sentraal geleë in Kimberley en bied gemaklike oornagverblyf naby verskeie geriewe. Die eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en bied 'n oopplan-leefarea en goed toegeruste kombuis. Die sla...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Herlear, Noord-Kaap

Padlangs 2 is in stil area geleë en baie sentraal. Verblyf word in verskeie slaapkamers gebied. Elke kamer het 'n TV, ketel, mikrogolf, eetgerei, lugversorger en privaat ingang. Die Gesinskamers het elk 'n dubbel...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Noord-Kaap

Ubuntu Guest House is in die rustige voorstad, Ernestville geleë. Die gastehuis is omring deur pragtige bome en het 'n uitsig oor De Beers-plaas. Die instansie is naby 'n verskeidenheid museums, die lughawe en ande...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Herlear, Noord-Kaap

The Guest Cottage is in 'n stil woonbuurt en bied gerieflike en privaat selfsorgverblyf in Kimberley. Dit is ongeveer 500 m vanaf Ocean Basket, 900 m vanaf Hoërskool Diamantveld, 1,2 km van Kimberley MediClinic af ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Kimberley, Noord-Kaap

75 on Milner Lodge is 'n B&B langs die N8 in Kimberley. Dié B&B bied 5 en suite-kamers wat elk 'n aparte ingang het. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, lessenaar, gratis WiFi, platskerm-TV met DStv hotelpakke...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Klisserville, Noord-Kaap

Haberfeld Lodge is in 'n stil woonbuurt in Kimberley geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 4 gaste. Die eenheid is ten volle gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers, met twee badkamers. Die hoofslaap...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Herlear, Noord-Kaap

@ Athens Gastekamer is 'n eenheid op die eienaar se perseel in Kimberley. Dit bied 'n privaat en rustige atmosfeer waar gaste kan ontspan. Die kompakte eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit ...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Labram , New Park

Mc Kala is 'n rustige en vriendelike gastehuis wat in Kimberley geleë is, en bied maklike toegang tot winkelsentrums, hospitale, 'n lughawe en ander interessante bestemmings. Kimberley staan bekend as die "Diamants...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Labram , New Park

The Nook Bed and Breakfast bied semiselfsorg- en B&B-verblyf in Labram, Kimberley. The Nook is stapafstand, sowat 300 m, vanaf die North Cape Mall en Mohawk Spur. Die verblyf bestaan uit in 5 en suite-dubbelkamers....

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klisserville, Noord-Kaap

Carrington Lodge is 'n gastehuis in 'n rustige voorstad in Kimberley in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid. Dit is ook na aan 'n verskeidenheid doendi...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Monument Heights, Labram

Mondior Manor is geleë in Kimberley en bied puik diens en aandag aan detail, maar ons moedig ook ons gaste aan om hulle skoene uit te skop. Beleef absolute vrede en rustigheid, vandat jy ons drumpel betree totdat j...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, New Park

The Well Guest House is in Kimberley geleë en bied verblyf in kamers aan wat naby die besigheidspark, hospitale, universiteit en winkelsentrums geleë is. Die gastehuis het 4 kamers waarvan 3 van hulle 2 gaste kan...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Monument Heights, Labram

Barney Barnato B&B is 'n luukse instansie in Monument Heights, Kimberley. Dis minder as 5 km van die lughawe af en 4 km vanaf die middestad. Daar is 6 gastekamers, elkeen individueel versier en gemeubileer. Elke ka...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, New Park

Estralita Guest Rooms is in New Park, Albertynshof, 'n stil buurt in die Noord-Kaap se hoofstad Kimberley geleë. Verblyf word gebied in 3 en suite-kamer met dubbelbeddens en is ingerig met 'n yskas, mikrogolfoon...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Labram , Royldene

Uitzicht Guesthouse bied luukse verblyf in die Noord-Kaap se hoofstad, Kimberley. Die gastehuis is gerieflik geleë, na aan alles wat die Diamantstad bied, met maklike toegang tot al die hoofroetes deur Kimberley. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30 van 157 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za