Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kings Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kings Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kings Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kings Beach

Vanaf
R3 738
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Humewood, Port Elizabeth

301 The Sands is 'n luukse, nuut opgeknapte selfsorgwoonstel in die veilige The Sands-kompleks in Kusweg in Port Elizabeth. Die kompleks is oorkant King's Beach en naby die Humewood Beach, 'n Blouvlagstrand, en die ...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Humewood, Port Elizabeth

FewSteps Accommodation is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Port Elizabeth. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie vir 'n vakansie of sakewegbreek. Die woonstel beskik oor 2 sla...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Humewood, Port Elizabeth

Grace is 'n ruim en gerieflike eenheid in Humewood, Port Elizabeth, en bied 'n pragtige uitsig oor King's Beach. Dit is naby die strand, park, waterwurm, straatmark, McArthur-swembad en -geriewe, verskeie kitskos-op...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Humewood, Port Elizabeth

Algoa Bay B&B is 'n nuutgeboude gastehuis met hoogs aanbeveelbare B&B-akkommodasie in die eksklusiewe Port Elizabeth-strandfrontbuurt Humewood. Akkommodasie bestaan uit 11 kamers wat elk 'n en suite-badkamer en mod...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Humewood, Port Elizabeth

Ons stylvolle en gerieflike gastehuis bied 7 kamers wat elkeen met noukeurige aandag aan elke detail versier is ten einde jou verblyf hier by ons onvergeetlik te maak. Al die kamers is apart van die hoofhuis geleë ...

10% af Aanbod!
VanafR660
R594
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Humewood, Port Elizabeth

Crow's Nest bied gerieflike selfsorg-eenhede in Humewood in Port Elizabeth. Die verblyf is stapafstand van die strand af en lekker sentraal t.o.v. winkels, restaurante en ander vermaak. Elke suite is smaakvol inger...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Humewood, Port Elizabeth

Lalapanzi Gastehuis is 'n nuutgeboude gastehuis wat luukse selfsorgverblyf met 'n B&B-opsie in die gesogte kuswoonbuurt, Humewood in Port Elizabeth, bied. Verblyf word in 8 stylvol ontwerpte en gemeubileerde en sui...

15% af Aanbod!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Humewood, Port Elizabeth

9 on La Roche Drive bied gerieflike selfsorgverblyf in 7 eenhede in Port Elizabeth. Die eenhede is lekker naby die strand, Humewood Gholfbaan en Boardwalk Casino. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en slaapplek ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Somerstrand, Port Elizabeth

Brookes Hill Suites 223 is 'n woonstel in Somerstrand, Port Elizabeth se hoofstrandarea. Dit is loopafstand van die strand, winkels, restaurante, onthaalsentrums en die nuwe Boardwalk Casino-kompleks af. Die woonst...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Hotel in Somerstrand, Port Elizabeth

Chapman Hotel & Conference Centre is op Brookes Hill geleë, tussen King's Beach en Hobie Beach, die wêreldbekende watersport-hoofstad. Dié hotel bied die reisiger 'n kombinasie van gerieflike verblyf en wêreldkl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1144 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za