Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kirstenbosch National Botanical Gardens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kirstenbosch National Botanical Gardens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kirstenbosch National Botanical Gardens akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kirstenbosch National Botanical Gardens

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Mortimer House is in Chelsea Village, Wynberg geleë. Chelsea Village is ongeveer 15 minute van die middestad af en is deel van die boomryke Kaapse Suidelike Voorstede. Hierdie elegant versierde huis het 3 slaapkam...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Claremont, Wes-Kaap

The John Bauer Pottery Studio is 'n unieke ruimte waar jy jouself weer kan vind. Dit word bestuur deur die bekende keramiekkunstenaar John Bauer en sy vrou. Elke kamer is propvol kunswerke, handgemaakte porseleinte...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

Harfield Guest Villa is in Harfield Village in Kaapstad, 'n ideale ligging vir sakereisigers én vakansiegangers. Verblyf word gebied in 3 luukse en 3 superieure kamers, asook 1 luukse en 1 superieure chalet. Elke ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Oak Manor bied selfsorgverblyf in die boomryke buurt, Nuweland, aan die voet van Tafelberg oorkant die ikoniese Nuweland Krieketstadion wat die tuiste van die Kaapse Kobras is. Dis in die Suidelike Voorstede van Kaa...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Rondebosch, Wes-Kaap

Rondebosch Gastehuis is tussen Nuweland en Rondebosch geleë, aan die voet van Tafelberg. Dié gastehuis is baie na aan Nuweland se krieket- en rugbystadions en net 'n entjie se ry vanaf die Universiteit van Kaapsta...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Hierdie pragtige woonstel kyk oor die berge uit. Dit is gerieflik onder Tafelberg geleë, naby aan al die geriewe soos restaurante, winkelsentrums, Die Universiteit van Kaapstad, Kaapstad se sakekern en ook binne st...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Newlands Cottages is op die grens van Nuweland en Rondebosch geleë. Dié residensiële- en vakansiebestemming is hoogs gesog, omdat dit sentraal geleë is en 'n skouspelagtige uitsig oor die berg het. Newlands Cot...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Constantia Manor bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis in Constantia. Die ligging bied toegang tot winkels, restaurante en wynlandgoedere. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers me...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Hidden Way Self-catering Cottage is op 'n stil pypsteelerf in Constantia in Kaapstad geleë. Die verblyf is net 'n entjie se ry vanaf die Constantia-wynroete en ander besienswaardighede in die Suidelike Voorstede. ...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

The Victorian Goose is 'n huislike gastehuis in die pragtige woonbuurt, Nuweland, in die suidelike voorstede van Kaapstad. Die gastehuis is gerieflike geleë slegs 1 km vanaf Nuwelandstadion en krieketgronde, en is ...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Constantia Vista is hoog op 'n koppie in 'n pragtige omgewing en bied 5 vrystaande selfsorg-suites wat uitkyk oor die Constantiavallei tot by Valsbaai. Hier sal jy in luuksheid kan tuis voel met al die geriewe wat j...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Nirvana Cottage is 'n privaat selfsorgkothuis met 'n verskeidenheid moderne en eksklusiewe meubels in Constantia. Die kothuis is op 'n privaat eiendom geleë, maar is apart van die hoofhuis. Net die oprit word gedee...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Nansen Place is 'n selfsorg-eenheid in Claremont en is ideaal as jy Kaapstad wil verken. Dis net 'n entjie se ry vanaf Cavendish Square met 'n fliek, kruidenierswinkels, restaurante en koffiewinkels. Dié dorpshui...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia, Wes-Kaap

Villa Lion View bied luukse verblyf in die mooi Constantia Wynvallei met ononderbroke uitsigte oor die vallei. Verblyf is in 'n gastehuis met luukse kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het beskikbaar. Elke modern...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia, Wes-Kaap

At Villa Fig is langs 'n rivier-reservaat vol wilgerbome in die rustige Constantiavallei met panoramiese berg-uitsigte geleë. At Villa Fig is 'n stylvolle, moderne Kaap-Hollandse opstal met Kaapse antiekware, oorsp...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 61 tot 75 van 4814 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za