Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Komga Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Komga Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Komga Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Komga Hospital

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Amathole-distrik, Grens Area

Outspan Safaris is in 'n privaat wildreservaat, 60 km buite Oos-Londen langs die N2 in die rigting van Durban. Verblyf word in gerieflike suites aangebied en elke suite het slaapplek vir 2 tot 3 volwassenes. Elke k...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R880
per nag (plek vir 4)
Lodge in Amathole-distrik, Grens Area

Matola Private Game Reserve is in die Kubusivallei, 20 km vanaf Komga en bied vreedsame verblyf met pragtige uitsigte. Daar is 6 grasdak-chalets met slaapplek vir 4 gaste elk. Die chalets bied uitsigte oor die omge...

Vanaf
R200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

Horseshoe Game Reserve is 'n ekovriendelike selfsorg-lodge 25 km vanaf Oos-Londen in die Oos-Kaap. Die reservaat word via 'n grondpad bereik en dit is raadsaam om 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte te bereik. ...

Vanaf
R863
per nag (plek vir 2)
Lodge in Buffelstad, Grens Area

The Vineyard Guest Lodge is langs die N2 op pad na Cintsa aan die Ooskus. Dit bied pragtige uitsigte oor die plaaslandskap en inheemse bos. Daar is 2 selfsorg-eenhede en vir gaste wat B&B verlang is daar 3 dubbel-e...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

Emerald Vale Brewery is 'n gesinsbesigheid aan die Wildekus. Dis na die 400 ha grootte plaas, Emerald Vale; vernoem en skuil in die heuwels tussen die Chintsa- en Chefani-rivier, sowat 4 km vanaf Chintsa-Oos se kusl...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

Lone Tree Guest Farm is 'n oase in die relatief ongerepte dorpie Cintsa langs die Oos-Kaapse Wildekus. Dit is ideaal vir klein groepies wat op soek is na 'n selfsorg-wegbreek. Die plaashuis het 3 ruim gastekamers m...

Vanaf
R1 596
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Buffelstad, Grens Area

Mpongo Private Game Reserve is net 35 km se ry via die N6 van Oos-Londen af en net 40 km vanaf Oos-Londen se lughawe. Hierdie toonaangewende 4-ster wildreservaat spog met verskeie verblyftipes wat in elke behoefte ...

Vanaf
R4 780
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Buffelstad, Grens Area

Inkwenkwezi Private Game Reserve is 'n privaat wildreservaat aan Suid-Afrika se asemrowende Wildekus en spog met 4 van die Groot 5-wildspesies. Die wildreservaat skuil in 'n puik, malaria-vry omgewing in die Oos-Kaa...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Schafli Manor Wild Coast is in Cintsa geleë en is deel van die Jikeleza Wildekusroete waar jy verskeie grotte en die ongerepte natuur kan verken. Jy kan skulpe en klippies versamel, of stukke van skeepswrakke en se...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Cintsa, Buffelstad

Gaan mal, hê pret, of lê net lekker op die strand rond! Unieke akkommodasie met romantiese dekor met asemrowende see-uitsigte. Verken die luisterryke Wildekus, ver van die skares af, waar gesinspret en romantiese ...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Fish Eagle Cottage is in die rustige kusdorpie, Chintsa geleë en is 'n gewilde vakansiebestemming vir gesinne. Die huis is sowat 1,5 km vanaf die strand en in dieselfde straat as die plaaslike winkels en restaurant...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Heron Loop is 'n selfsorgvakansiehuis in Chintsa-Oos, 'n bekoorlike kusdorpie in die Oos-Kaap. Dit is sowat 40 kilometer noord van Oos-Londen en by die mond van die Chintsarivier geleë. Chintsabaai se ongerepte str...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Horizon View is 'n lig en helder selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Cintsa-Oos geleë is. Dié eiendom is ideaal vir 'n rit na die strand en is naby verskeie besienswaardighede. Dié eenheid beskik o...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Cape Cod Accommodation is in die ouwêreldse kusdorpie Cintsa-Oos, net 45 km noordoos vanaf Oos-Londen, geleë. Die skoonheid van die omgewing is die rede waarom soveel besoekers hierdie rustige plekkie uitsoek. Dit...

20% af Aanbod!
VanafR2 070
R1 656
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Sea Haven Cintsa Accommodation bied puik verblyf vir 'n groot gesin of 'n vriendegroep in Cintsa East, sowat 45 km noordoos van Oos-Londen en is lekker naby talle besienswaardighede en net 1,2 km vanaf die strand. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15 van 318 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za