Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Kosi Bay Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kosi Bay Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kosi Bay Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kosi Bay Nature Reserve

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olifantkus, Zululand

Utshwayelo Kosi Mouth Lodge is by die hek van die iSimangaliso Vleilandpark in Kosibaai geleë. Die lodge is slegs ’n paar meter van die ongerepte strand waar die water van die iSimangaliso Vleilandpark Wêrelder...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Olifantkus, Zululand

Amangwane Camp is uniek geleë in die noordoostelike hoe van Suid-Afrika met direkte toegang tot die ongerepte strande en mere van die Kosibaai-area. Die iSimangaliso Vleilandpark, ’n Wêrelderfenisgebied, bestuu...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 2)
Lodge in Noordkus, Zululand

Shukihawu Lodge bied verblyf by 'n lodge wat onder die effektiewe bestuur van 'n vriendelike familie is. Die lodge is in Kwangwanase net 1 km van Mosambiek se grens af en is die ideale plek om te bly as jy die stran...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olifantkus, KwaZulu-Natal

Chinderera Eco Lodge bied suites wat alles insluit. Dit is in die iSimangaliso Vleilandpark geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige blaaskans weg van die stadsgedruis af, maar naby verskeie besien...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Olifantkus, Zululand

The Palm Tree Lodge is in die noordelike deel van die St Lucia Vleilande geleë en grens aan die parkgordel van Maputuland se kuslyn. Alhoewel daar geen privaatoorde toegelaat word in die Nasionale Parke nie, is hie...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Olifantkus, Zululand

Die Kingfisher Bush Lodge is in Kosibaai geleë en grens aan Mosambiek. Kosibaai is 'n reeks van 4 mere wat verweef is in die Maputuland-area van Kwazulu-Natal. Dié mere vorm deel van die iSimangaliso-vleilandpark,...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Olifantkus, Zululand

Kosi Bay Casitas bied rustieke verblyf in die prentjiemooi Kosibaai-omgewing aan KwaZulu-Natal se kus. Kosibaai is 'n netwerk van mere wat al langs die kus strek en die ideale stopplek bied aan gaste wat na en van M...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olifantkus, Zululand

Thembe Eco Lodge bied selfsorg-eenhede wat oopplan is en kampeerplekke en skuil teen 'n heuwel met 'n uitsig oor die Kwa-Mazambane Reservaat, in Kosi Bay se Maputu Vleiland, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir besoeker...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Lodge in Olifantkus, Zululand

Lunamanzi Lodge is in die Manguzi-area naby Kosi-meer en bied gehalte-vakansieverblyf vir gesinne of groepe vriende. Die verblyf beskik oor 2 kothuise, waarvan 2 slaapplek het vir 4 gaste en 1 slaapplek het vir 6 g...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Star Mission Village, KwaZulu-Natal

Thobeka Lodge is 'n ongekunstelde selfsorg-lodge net langs die P522 in Kosibaai, 5 km vanaf Manguzi, 14 km vanaf die Farazela-grenspos na Mosambiek en 22 km vanaf Kosibaai. Verblyf word aangebied in 'n verskeidenhe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10 van 49 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]