Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kranskloof Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kranskloof Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kranskloof Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kranskloof Nature Reserve

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kloof, KranztKloof Nature Reserve

Ammazulu African Palace verwelkom jou. Dit is geleë in Kloof, 'n idealistiese lodge wat die kulturele erfenis van KwaZulu-Natal vier en oor die Krantzkloof Natuurreservaat uitkyk. Ammazulu bied 4 verskillende tip...

Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloof, KranztKloof Nature Reserve

Bizafrika Guest Lodge & Conferencing is in die pragtige Vallei van 'n Duisend Heuwels geleë. Dit het 'n stil en rustige ligging, maar is tog net 5 minute van die hoofweg af, 20 minute van Durban af en 35 minute van...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kloof, KranztKloof Nature Reserve

33 on Edwin is 'n oopplan-selfsorgeenheid in Kloof. Dié eenheid bied huislike, ontspannende en rustige verblyf en is ideaal vir werk of vakansie. Gaste kan die uitsig oor die Krantzkloof, pragtige sonsondergange en...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Hot Buttered Toast is 'n selfsorgwoonstel wat in die hartjie van die pragtige en welige Forest Hills geleë is. Die woonstel is op die tweede vloer en spog met die mooiste uitsig van die Krantzkloof-natuurreservaat ...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kloof, KranztKloof Nature Reserve

The Anchorage is in 'n bewaringsgebied met uitsigte oor die Krantzkloof Natuurreservaat. Daar is verskeie watervalle, voetslaanpaaie en piekniekplekke. Die verblyf het patios en 'n dek langs die swembad wat ideaal i...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloof, KranztKloof Nature Reserve

Eagles View is op die grens van Kloof Gorge en Krantzkloof Natuurreservaat geleë in Kloof, 'n lowerryke gegoede voorstad en klein dorpie in Durban. Kloof is bekend vir sy reservate en prentjiemooi landskappe. Verb...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloof, KranztKloof Nature Reserve

Kloof Falls Lodge Bed and Breakfast is op die rand van die Krantzkloof Natuurreservaat geleë en bied kamers wat na die krans en waterval front. Dis in 'n rustige omgewing en is die ideale toevlugsoord vir vakansieg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kloof, KranztKloof Nature Reserve

The Old Stone House bied gerieflike selfsorgverblyf in Kloof, slegs 23,6 km van Durban se pragtige strande af. Kloof is in die prentjiemooi Vallei van 'n Duisend Heuwels geleë, wat welbekend is vir die Kranzkloof N...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloof, KranztKloof Nature Reserve

Msinsi Manor is in 'n stil woonbuurt in Kloof geleë en het slaapplek vir 4 gaste. Dié gastehuis bied 2 ruim dubbelkamers met 'n en suite-badkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Southey House is gerieflik geleë in Kloof, 'n lowerryke woonbuurt stapafstand vanaf Thomas More College. Ons bied gerieflike B&B-verblyf in en suite-kamers wat smaakvol versier is. Toegang tot die M13 is vinnig en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1902 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za