Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kruger National Park South besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kruger National Park South.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kruger National Park South akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kruger National Park South

Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Crocodile Bridge Rest Camp in die wêreldbekende Nasionale Krugerwildtuin is ’n klein en lieflike kamp in die suidoostelike hoek van die Kruger, aan die noordelike oewer van die Krokodilrivier, waaruit dit sy naam...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Elephant Walk Retreat is net 'n klipgooi vanaf die Krokodilbrughek en bied 'n onverbeterlike uitsig oor die Krugerwildtuin en Krokodilrivier. Dis 'n gewilde bestemming om allerlei wild soos die Groot 5 te sien. Die...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Crocodile Bridge Safari Lodge is op die oewer van die Krokodilrivier geleë en het 'n uitsig oor die wêreldbekende Krugerwildtuin, en is net 100 m van die Krokodilbrughek af. Die lodge is spesifiek met die gaste in...

Vanaf
R2 625
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Buckler’s Africa Lodge by BON Hotels is 'n oase aan die oewer van die Krokodilrivier teen die grens van die Krugerwildtuin. Word wakker in 'n pragtige omgewing met die geluid van Afrika wat jou elke oggend groet. ...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Ngwenya Lodge is aan die Krokodilrivier se skilderagtige oewers geleë en kyk oor die Krugerwildtuin uit. Verblyf is beskikbaar in 4 en suite-slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste. Daar is slaapplek vir nog 2 kinde...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Buffalo Chalets bied selfsorgverblyf in die gewilde Marloth Park op die grens van die Krugerwildtuin naby die Krokodilbrughek. Die ligging is ideaal vir diegene wat daarvan hou om rustig te sit en kyk hoe die wild w...

10% af Aanbod!
VanafR1 995
R1 796
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Foxy Crocodile Bush Retreat skuil in die Afrika-bos en bied alles wat jou hart begeer. Die ruim chalets is ontwerp om die natuur in te nooi, terwyl gaste ten volle ontspan en herlaai. Die oord skuil in Marlothpark, ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Marlothpark, Mpumalanga

Ons Kiene Huis is 'n selfsorghuis in Marlothpark, 'n 3000 hektaar-bewarea en -vakansiedorp wat op die suidelike grens van die Krugerwildtuin tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga geleë is. Dit is 'n gewilde ...

30% af Aanbod!
VanafR3 650
R2 555
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Rhinos Rest is 'n gemeubileerde selfsorg-eenheid in Marloth Park, langs die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin. Dis 'n gerieflike eenheid met slaapplek vir 6 gaste. Dié dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers, el...

30% af Aanbod!
VanafR3 650
R2 555
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Hyenas Call is aan die oewer van die Krokodilrivier in Marlothpark en dit kyk oor die Krugerwildtuin. Dis gerieflik ingerig vir 6 gaste. Die selfsorghuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers met 'n diep bad en storte....

15% af Aanbod!
VanafR2 100
R1 785
per nag (plek vir 2)
Lodge in Marlothpark, Mpumalanga

Mvuradona Safari Lodge is 'n unieke grasdak-lodge in Marlothpark wat keurig ingerig is met wit linne en houtmeubels. Daar is 7 eenhede, insluitend 'n Wittebrood-suite, Dubbelkamer, Sakpaskamer en 4 Luukse Bossuites...

15% af Aanbod!
VanafR4 550
R3 868
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Kruger River Selfsorg is 'n vierslaapkamerhuis vir 'n gesin aan die Krokodilrivier se oewer. Dié huis het 'n pragtige uitsig oor die wêreldbekende Krugerwildtuin. Hierdie huis is die ideale wegbreekplek vir natuu...

15% af Aanbod!
VanafR4 400
R3 740
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

De Bruine Huis is 'n bekoorlike selfsorghuis omring deur luisterryke plantegroei. Dit is in Marlothpark geleë en is perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die huis het 4 slaapkamers en 2 privaat badkamers. Een v...

Vanaf
R2 550
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Rafiki's Resthouse is 'n lieflike selfsorghuis in Marlothpark, op die randjie van die bekende Krugerwildtuin. Dié huis is naby Hek 2 en net 2 minute se stap vanaf die Krokodilrivier, wat die suidelike grens van die...

30% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 800
R1 960
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Meerkatgat is 'n selfsorghuis in Seekoeiweg in Marlothpark se ongerepte bosveld net 17 km vanaf die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin. Die huis het slaapplek vir 4 gaste en skuil net 'n paar treë van die Krokod...

Vanaf
R1 590
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Seekoei 3330 is 'n selfsorghuis in Marloth Park, 'n 3000 ha-wildbewarea en vakansiedorp op die suidelike grens van die Krugerwildtuin, tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga. Dit is 'n gewilde rusplek vir reis...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Villa Mio-Dor-y is 'n selfsorghuis in Marloth Park se ongerepte bosveld. Die huis is net 200 m van die Krokodilrivier af. Die huis het 2 slaapkamers en 'n solderarea. Albei slaapkamers het dubbelbeddens. Die solder...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 800
R1 350
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Break-away is 'n ruim selfsorghuis vir 8 in Marlothpark, minder as 100 m vanaf die grensdraad en die Krokodilrivieroewer. Die dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers i...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 150
R978
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Du Bois Lodge is 'n pragtige grasdak-lodge wat op die 3000 hektaar-reservaat, Marlothpark, geleë is. Dié reservaat lê aan die suidelike Krokodilriviergrens van die Krugerwildtuin en is slegs 15 minute se...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Debrico's AmaBush Lodge is in Marlothpark. Kom en geniet al die weelde van die huis terwyl jy jouself in die betowerende plesiertjies van die Laeveld en die Krokodilrivier, net 150 m se stap van jou voordeur af, ver...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 733 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za