Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kwalata Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kwalata Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kwalata Game Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kwalata Game Reserve

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Kwalata Lodge is oor die laaste 20 jaar as die vooraanstaande lodge, korporatiewe- en funksie-venue in Suid-Afrika gevestig. Die Afrika-bosveld en ontspanne atmosfeer bied die ideale omgewing vir funksies, spanbou (...

Vanaf
R1 330
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Abendruhe Lodge bied pragtige selfsorgverblyf in die Dinokeng Wildreservaat, net 'n uur se ry van Pretoria af. Verblyf word aangebied in 3 smaakvol ingerigte houthutte wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het. In die s...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Lookout Safari Lodge is in die Dinokeng Wildreservaat naby Hammanskraal geleë. Dié gewilde bestemming het 'n ryk tradisionele kultuur, geskiedenis en wild. Die lodge bied 'n unieke bosveld-ervaring in selfsorg-c...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Die Leopardsong Game Lodge is 'n pragtige eksklusiewe toevlugsoord met luukse geriewe en 'n professionele diens. Dis slegs 45 minute noord van Pretoria/Tshwane en 'n uur van die lughawe. Die Leopardsong Game Lodg...

Vanaf
R380
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Tshikwalo Lodge is in die Dinokeng Wildreservaat geleë. Dinokeng is die eerste wildreservaat in Gauteng waar die Groot 5 vrylik rondloop en hulle bied gerieflike selfsorgverblyf en 'n ontspanne Afrikabos-ervaring a...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Jimmy's Place - Stone Lodge is in die Dinokeng Wildreservaat net 50 km vanaf Pretoria geleë. Dié lodge het 3 luukse slaapkamers met en suite-badkamers en koninggrootte-beddens. Daar is 1 slaapkamer wat 'n enkelbe...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

De Kleine Serengeti Game Lodge is in die Dinokeng Groot 5-wildreservaat met vrylopende wild geleë. Dit grens aan die Pienaarsrivier aan die een kant en die teerpad na Rust de Winter-dam aan die ander kant. Dit is l...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Marulani Bush Lodge is in die malaria-vrye Dinokeng Wildreservaat wat bestaan uit 28 500 hektaar ongerepte wildernis in die noordelike Gauteng waar die Groot 5 vrylik wandel. Verblyf beskik oor 4 selfsorg-eenhede m...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng Wildreservaat, Gauteng

Hogs Guesthouse is 'n bekoorlike grasdak-gastehuis in die hartjie van Dinokeng Groot 5 Wildreservaat, 53,5 km vanaf Pretoria en 118 km vanaf Johannesburg. Die gastehuis is op 'n omheinde 3 ha-perseel met 'n braai-ar...

10% af Aanbod!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng Wildreservaat, Gauteng

Honey Lodge is in die Dinokeng Wildreservaat geleë en bied selfsorgverblyf aan individue, paartjies, gesinne en groepe. Jy kan wildkyk vanaf die lapa wat ook 'n lieflike uitsig oor die Kaallaagtevallei stroompies e...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Rooibank skuil in die Dinokeng Groot-5 Wildreservaat in Gauteng. Ons bied verskeie verblyf-opsies op 'n werkende plaas. Eden’s Den is 'n luukse vierslaapkamerhuis wat van klippe op die plaas gebou is. Dié rondaw...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Die Chameleon Bush Lodge is sentraal geleë in die Dinokeng Wildreservaat in Gauteng waar die Groot 5 nog vrylik rondloop. Kom ervaar luukse en gerieflike verblyf in 'n natuurlike omgewing waar jy begeleide boswande...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Ngata Safari Lodge is in die skilderagtige bosveldlandskap van die Dinokeng Groot 5-wildreservaat geleë. Ons bied verblyf in luukse safari-tente wat uitkyk oor die pragtige bosveld. Elke tent het 'n koningingroott...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Owl Spot in die hartjie van Dinokeng Groot 5 Wildreservaat 45 km noord van Pretoria, bied gemaklike selfsorg-eenhede. Gaste het 'n keuse tussen familie-eenhede of romantiese eenhede wat vir 'n paartjie geskik is. ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Crimson Bush Lodge is in die Dinokeng Wildreservaat en is slegs 40 km vanaf Pretoria. Die reservaat spog met die Groot Vyf en is ideaal vir natuurliefhebbers. Dié lodge beskik oor 2 chalets waarvan een slaapplek v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15 van 2331 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za