Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy KwaMagwaza Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby KwaMagwaza Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van KwaMagwaza Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby KwaMagwaza Hospital

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Melmoth, Zululand

Golf View Lodge is langs Melmoth Gholfbaan geleë. Ons het 27 en suite-kamers wat enkel-, dubbel-, 2 enkelbeddens en gesinskamers insluit en slaapplek aan 52 gaste bied. Elke kamer het lugversorging, DStv-kanale, t...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Melmoth, Zululand

Jenny's B&B is 'n tuiste weg van die huis waar noukeurige aandag geskenk word aan gaste se individuele behoeftes. Ons gasvrye huis is in 'n rustige tuin geleë. Ons is naby die Melmoth Country Club met 'n 9-putjieba...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Melmoth, Zululand

Mari's Cottage bied selfsorgkothuisies en is geleë in Melmoth, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gedruis van die stad af. Gaste kan kies tussen die selfsorg-op...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Lodge in KwaZulu-Natal

Mtonjaneni Lodge is 'n B&B op 'n prentjiemooi plaas in die eMakhosini-vallei wat deur die eienaar bestuur word. Die plaas is net 20 km van Melmoth se middedorp af. Verblyf by Mtonjaneni Lodge word in 26 uniek versi...

Vanaf
R1 630
per nag, vir 2 mense
Hotel in Zululand, Limpopo

aha Shakaland Hotel & Zulu Cultural Village bied B&B-verblyf of volle verblyf en is sowat 160 km van Durban Noord af in Zululand geleë. Verblyf by die hotel bestaan uit 36 tradisionele byekorf-huisies met 'n hout ...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Lodge in KwaZulu-Natal

Intibane Lodge skuil in die ongerepte Vallei van die Konings en is vernoem na die Zoeloe-woord wat "vlakvark" beteken. Die lodge is 'n wild- en veeplaas wat privaat besit word en net 17 km suid van Ulundi op die R66...

Vanaf
R916
per nag, vir 2 mense
B&B in Eshowe, Zululand

Birds of Paradise B&B is in 'n rustige omgewing op die randjie van 'n inheemse bos geleë. Ons het 'n reuse tuin, waar voëlkykers al meer as 35 voëlspesies gewaar het. Hierdie knus B&B is apart van die hoofhuis af...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eshowe, Zululand

Die oomblik wanneer jy by die Sugar Hill Manor Guesthouse in Eshowe aankom, sal jy tuis voel. Dié groot en eeu-oue Victoriaanse huis bied voortreflike plattelandse uitsigte en 'n koloniale, gesinsvriendelike atmosf...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Eshowe, Zululand

Amazing B&B is in die hartjie van die klein dorpie Eshowe geleë en word omring deur die golwende heuwels waar die Zulu-konings eens op 'n tyd regeer het. Die B&B bied hartlike gasvryheid in 'n rustige omgewing met ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eshowe, Zululand

Dlinza Forest Accommodation is in die historiese dorpie Eshowe in Zululand geleë. Die houthuisies is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n woudwegbreek ver van die stad se gedruis. 'n Warm Zululandse welkom wag op ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 448 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]