Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kyalami Preparatory School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kyalami Preparatory School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kyalami Preparatory School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kyalami Preparatory School

Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Willaway, Kyalami

Kyalami Creek Luxury Apartments is in die hartjie van Midrand geleë en bied moderne selfsorg-gastekamers wat slaapplek aan 1 tot 4 gaste bied. Elke eenheid het ’n kombuis wat toegerus is met ’n stoof en oond,...

Vanaf
R752
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Willaway, Kyalami

Cozy and Complete Cottage bied verblyf in 'n veilige landgoed in Kyalami, Johannesburg. Dié landgoed is naby Mall of Africa, Netcare Waterfall en Sunninghill Hospitale, Kyalami Ruiterpark (KEP), Kyalami Grand Prix ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Kyalami, Johannesburg

The Baobab bied B&B in Kyalami Estate in Midrand. Dié gastehuis is ideaal geleë, naby die Mall of Africa, Lory Park Dieretuin en ander geriewe in die omgewing. Daar is 3 kamers waarvan elkeen 'n koninggrootte-bed...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Kyalami, Johannesburg

Bushy Tail Boutique Bed & Breakfast is in die veilige, geslote woonbuurt van Kyalami Landgoed, 'n kort afstand vanaf Kyalami-renbaan, 3 km vanaf Virgin Active en 5 km vanaf Mall of Africa. Verblyf is beskikbaar in...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carlswald, Kyalami

Tuareg Guest House is die ideale blyplek vir sakepersone of plaaslike of internasionale toeriste wat op soek is na stil en rustige verblyf. Die gastehuis is naby Kyalami Besigheidspark, Korportatiewe Besigheidspark,...

Vanaf
R1 095
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kyalami, Johannesburg

203 The Whisken is 'n gemeubileerde woonstel in 'n veilige kompleks in Midrand. Nie net maak dié sentrale ligging dit perfek vir sakereisigers nie, maar Midrand is ook 'n gewilde area vir perderuiters as gevolg van...

14% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR840
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Midrand, Kyalami

Oaktree Lodge verwelkom gaste al sedert 1991 en het 'n trotse geskiedenis van uitstekende gasvryheid. Dié grasdak-lodge is in privaat besit en is in pragtige tuine in die skilderagtige, landelike voorstad Kyalami g...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Carlswald, Johannesburg

Cycad Place is in Carlswald, Midrand en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gesinne, besoekers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Dié gastehuis beskik oor 4 sui...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kyalami, Kyalami A.h.

Pine Tree Lodge is op 'n weelderige perdelandgoed geleë en bied gemaklike 3-ster-verblyf of jy nou vir besigheid of plesier besoek. Ontspan om die swembad en neem die natuurskoon en pragtige tuine in, of wandel op ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Carlswald, Johannesburg

7 on Whisken is sentraal geleë noord van Johannesburg. Dié luukse B&B bied huislike verblyf vir sakelui. Die tuin is pragtig en ryk aan voëllewe. 7 on Whisken word deur die eienaar bestuur en Dee en Tania maak se...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vorna Valley, Johannesburg

Waterfall Guest House is in Midrand, 'n lekker sentrale ligging tussen Johannesburg en Pretoria. Dis naby die hoof-sakesentra, restaurante, winkelsentrums, Mall of Africa, Gallagher Convention Centre en die gewilde ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Crowthorne, Kyalami

The Private Place is 'n blyplek in Johannesburg wat in een van Midrand se mees gesogte buurte, Crowthorne, op 'n landbouhoewe geleë is. Dit het die ideale ligging om van Gauteng se gewildste bestemmings en toeriste...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kyalami, Kyalami A.h.

Cherry Lodge is in Kyalami in die Midrand geleë, net 'n klipgooi van die Kasteel van Kyalami af. Ons is gerieflik naby die Midrand-sakekern, Gallagher Konferensiesentrum, Kyalami Equestrian Centre, Kyalami-renbaan ...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR680
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midrand, Kyalami A.h.

Kyalami Beaulieu Cottage & Guest Suite bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tuinhuisie op 'n residensiële eiendom in Beaulieu Country Estate in Kyalami, Johannesburg geleë. Verblyf is in 2 eenhede beski...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Midrand, Kyalami

Celtis Manor Guesthouse is 'n rustige toevlug in Crowthorne. Dié 4-ster TGCSA gastehuis is ideaal vir vakansieganger, sakereisigers en groepe. Dié gastehuis het 11 pragtig versierde kamers met volledige toebehore...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vorna Valley, Johannesburg

Chez Therese Self-Catering is 'n woonstel in 'n veilige kompleks in Midrand. Die eenhede is ideaal vir gaste wat op soek na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Die woonstel het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carlswald, Erand

La Villa Rosa is 'n luukse gastehuis met 'n gerieflike ligging in Carlswald in Midrand. Heelwat inwoners in dié rustige woonbuurt met sy groot erwe en meenthuise besit perde, en daar heers 'n plattelandse atmosfeer...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 170
per nag (plek vir 4)
B&B in Midrand, Kyalami

Jacaranda Cottage is in die veilige Beaulieu Perdelandgoed in Kyalami in Midrand geleë is. Die kothuis is ideaal vir sake- en vakansiegangers en is ongeveer 1 km vanaf die KEP-perdesentrum in Beaulieu Estate. Dié...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carlswald, Midrand

Khaya Africa is 'n lieflike gastehuis in Midrand, in die buitewyke van Johannesburg. Dit kyk uit oor die stad en Carlswald-vallei. Verblyf word aangebied in ruim slaapkamers wat versier is met moderne dekor wat di...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R855
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Midrand, Kyalami A.h.

Beaulieu Estate Kyalami is op 'n veilige landgoed in Midrand geleë. Dis ideaal vir paartjies of dié wat uit die besige stad wil ontsnap. Verblyf word in 4 eenhede gebied wat slaapplek vir 14 gaste het. Die eenhed...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 2355 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za