Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy KZN Children’s Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby KZN Children’s Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van KZN Children’s Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby KZN Children’s Hospital

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in South Beach, Durban

Word meegevoer deur die klank van die branders wat breek en geniet panoramiese see-uitsigte vanuit die sitkamer in hierdie ateljeewoonstel. Sunny Studio Durban is reg oorkant Addington-swemstrand en net 5 minute se ...

Vanaf
R10 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in South Beach, Durban

403 On Tenbury bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in Golden Mile in Durban. Dis net 500 m vanaf uShaka Marine World en front na die Indiese Oseaan. Die woonstel het 1 slaapkamer, 1 badkamer...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

102 The Spinnaker is 'n gerieflike selfsorgwoonstel wat teen die see en naby die hawe in Durban Point se waterfront geleë is. Dit is stapafstand van uShaka Marine World af en is ideaal vir 'n gesinswegbreek of sake...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in South Beach, Durban SSB

Surf & Sea is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die Marlborough Court-sekuriteitskompleks in South Beach in Durban en het 'n uitsig oor die strand en promenade. Dis oorkant die strand en naby 'n mall, hospitaal, openb...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

Dock Point Unit 1 pragtige opgeknapte, Edwardiaanse semi-losstaande huis. Dié huise is gebruik as verblyf vir kapteine van skepe wat in Durban vasgemeer het in die ou dae. Die huis het lugversorging en beskik oor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in South Beach, Durban SSB

Marlborough Flat 24 is 'n selfsorgwoonstel in die Marlborough Court-kompleks wat oor South Beach in Durban se middestad uitkyk. Die kompleks is net 2 minute se stap van die strand af en is naby 'n Spar, 'n Spur en v...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

12 Dock Point is 'n pragtig gerestoureerde, Edwardiaanse, semi-losstaande huis in Durban. Die huise is 'n eeu gelede gebruik om skeepskapteine te huisves wat by die hawe kom vasmeer het. Jy hoef slegs 200 m langs di...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

Beach Blessing Townhouse - Dock Point 13 is 'n gerieflike Eduardiaanse semi-private meenthuis in Durban, naby Ushaka Marine World en Durban se strandfront. Dis ook net 3,5 km van die hawe en net 3,4 km van die Durba...

Vanaf
R2 039
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

The Bond Shed is ‘n selfsorgwoonstel in Point Waterfront, naby die ingang tot Durban se hawe. Die woonstel is ideaal vir vriende of ‘n gesin en bied ‘n uitsig oor die Indiese Oseaan van die balkon af. Dié du...

Vanaf
R1 618
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durban SSB, South Beach

Durban is bekend vir wonderlike weer en die Tropicana, een van die Durban-strandfront se mees stylvolle hotelle, is die hele jaar lank die perfekte bestemming wat iets vir elkeen bied. Dit is ideaal geleë op Durban...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1913 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]