Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy La Verna Private Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby La Verna Private Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van La Verna Private Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby La Verna Private Hospital

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ladysmith, Egerton

Memra Guest House is in 'n veilige woonbuurt in Ladysmith geleë. Hierdie gastehuis is ideaal vir sake- en vakansiereisigers en word hoog aanbeveel deur die AA. Ons het 6 gerieflike kamers met en suite-badkamers. ...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Ladysmith, Egerton

Convent Hill Lodge bied B&B-verblyf en is in Ladysmith in KwaZulu-Natal geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se gejaag af. Die akkommodasie by Convent Hill Lodge bes...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladysmith, Resevoir Hill

Farquhar Lodge is in Sentraal Ladysmith, in 'n pragtige woudagtige tuin geleë. Die lodge bied maklike toegang tot die oorlogslagvelde, die Drankensberge en die Groot 5 by die Nambiti Wildreservaat. Akkommodasie i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Ladysmith, Egerton

Budleigh Guest House bied puik verblyf in Ladysmith, KwaZulu-Natal. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, en diegene wat na 'n oornagplekke op soek is. Die huis skuil in 'n reuse-tuin met 'n v...

Vanaf
R1 145
per nag, vir 2 mense
B&B in Ladysmith, Resevoir Hill

Durnford's Lodge bied B&B-verblyf in Ladysmith naby die middedorp, maar ver genoeg van die geraas en verkeer af. Verblyf is beskikbaar in 15 en suite-gastekamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, ...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ladysmith, Egerton

Ons nuwe bestuurspan sien uit daarna om jou te verwelkom en jou verblyf 'n genotvol te maak. Boer en Brit Self Catering is in Ladysmith geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir vakansiegangers, kontrakteurs ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 325
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ladysmith, KwaZulu-Natal

The Royal Hotel, Ladysmith is in Ladysmith se middedorp geleë. Dié hotel bied gerieflike verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers. Daar is 4 suites, 5 gesinsuites en 45 dubbelkamers wat individueel versier is...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ladysmith, Resevoir Hill

Hunter's Lodge is sentraal geleë in Ladysmith, 'n historiese dorpie. Die lodge bied gerieflike B&B-akkommodasie in 'n koloniale-styl gesinshuis in 'n stil, welige tuin wat wemel van die voëls. Die ligging maak die...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Ladysmith, Battlefields

Bellasrus is 'n gerieflik gemeubileerde tuinkothuis vir 4 gaste in Ladysmith. Die kothuis is agter die huis en buite sig van die straat. Die slaapkamer het 4 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort-oor-bad en 'n...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladysmith, Egerton

Gerieflike, goed toegeruste akkommodasie waar jy 'n rustige nag sal geniet. Ervaar 'n regte huis weg van huis gevoel waar jy vriendskappe binne 'n paar uur sal vorm. Al die kamers het lugversorging en sy eie DStv-de...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 347 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]