Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Langebaan Main Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Langebaan Main Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Main Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Langebaan Main Beach

Vanaf
R1 991
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

KiteSky bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde drieslaapkamerhuis naby Langebaan se hoofstraat. Die ligging bied toegang tot plaaslike restaurante en winkels. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste...

Vanaf
R1 605
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Laughing Seagull is 'n selfsorg-dorsphuis in die bekende en veilige Smartie Town-kompleks reg teen die strand in in Langebaan. Laughing Seagull is in die tweede ry van die Smartie Town huise. Die huis het slaapple...

Vanaf
R2 059
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Voorschoten is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Langebaan. Die kompleks is langs die strandmeer en is naby restaurante en winkels in die omgewing. Hierdie dubbelverdieping-vakansiehuis het slaapplek vir 6 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R425
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Langebaan Kite Cottages bied verskeie tipiese Weskus kothuisies in Langebaan. Die kothuise is naby die middedorp en slegs minute se stap weg van die naaste strand waar gaste kan vlieërbranderry en visvang. Verblyf...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Slaley Beach Cottage is 'n oorspronklike visserskothuis in Langebaan, 'n pragtige kusdorpie aan die Weskus. Dié kothuis is net 'n paar meter van die strand af. Die kothuis het plek vir tot 10 gaste en het 3 slaapk...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Water's Edge Self-catering Accommodation bied luukse selfsorgverblyf in die lieflike kusdorp, Langebaan. Dit is teen die strand geleë en is gerieflik vir gaste wat vlieërbranderplankry of restaurante en winkels wi...

Vanaf
R2 678
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Barefootin is in 'n sekuriteitskompleks in Langebaan. Dié strandmeerdorpie is die ideale basis vanwaar mens die Weskus kan verken asook die oorvloed van besienswaardighede in die area. Dié vakansiehuis het slaapp...

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Hotel in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Windtown Lagoon Hotel is 'n byderwetse hotelletjie in die hartjie van Langebaan, net 150 m van die hoofstrand af. Windtown se atmosfeer is lekker sosiaal en spog met 'n gesonde, natuurlike leefstyl. Windtown het sy ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Flamingo Park is 'n tweeslaapkamerwoonstel op die grondvloer in 'n veiligheidskompleks in Langebaan op die Weskus en is net 100 m van die strandmeer af. Hierdie woonstel is goed toegerus en het 'n sit- en eetkamer ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Orlandi's Place is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die middedorp van Langebaan, 'n klein dorpie aan die Weskus. Hierdie tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 mense en daar is 'n badkamer met 'n...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan, Weskus

4Winde bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige, smaakvol versierde ateljeewoonstel in die hartjie van Langebaan. Die oopplan-ateljeewoonstel is op die eerste verdieping geleë en is perfek vir 'n paartjie. D...

Vanaf
R1 361
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Buena Vista bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol ingerigte drieslaapkamer-dakwoonstel met 'n ruim balkon en uitsigte oor die Langebaan-strandmeer en Schaapeneiland in die verte. Die woonstelkompleks is stap...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Goin' Coastal is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in die hartjie van Langebaan. Langebaan is net 'n uur se ry van Kaapstad af. Dit is die ideale bestemming as jy die Weskus en die magdom besienswaardighede...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Langebaan-On-Sea is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Langebaan. Dié verblyf is 'n ideale afsaalplek vir gaste wat naby die dorp se besienswaardighede en geriewe wil wees. Die verblyf sluit nie enig...

Vanaf
R1 383
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Kestrel's Nest is 'n selfsorg-eenheid in 'n sekuriteitskompleks in Langebaan. Die kompleks is in die middedorp naby restaurante en winkels. Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 2 slaapkamer...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Whispering Waves is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Langebaan, 'n pragtige kusdorpie aan die Weskus. Dié woonstel het 2 slaapkamers en 1 volledige badkamer op die onderste verdieping van 'n sekuriteitskompleks, F...

15% af Winteraanbod!
VanafR950
R808
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Langs die Lagoon is in Langebaan, bied slaapplek aan 4 gaste en dit is stapafstand van die strand af. Langs die Lagoon het 'n privaat ingang en het 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Die kamers deel die gebr...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Tin Tin's Cabin bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n eenslaapkamerwoonstel in ’n veilige kompleks in die hartjie van Langebaan. Die kompleks is net 550 m van die Langebaan-strand en strandmeer af en ook naby wi...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Greystones Beach House is op die strandfront in Langebaan geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié huis het 4 sla...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Just Chillin' is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Langebaan. Die dorp is sowat 'n uur se ry vanaf Kaapstad en is die ideale basis vanwaar die Weskus en al sy besienswaardighede verken ka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 2652 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za