Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Lebone II - College Of The Royal Bafokeng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Lebone II - College Of The Royal Bafokeng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lebone II - College Of The Royal Bafokeng akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Lebone II - College Of The Royal Bafokeng

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Phokeng, Rustenburg

TshiBerry B&B bied verblyf in Dithabaneng, net 20 minute se ry van Rustenburg se middestad af. Dit is ideaal vir reisigers wat op soek is na gerieflike verblyf lekker naby die stad se besienswaardighede en geriewe. ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rustenburg, Bojanala

N4 Guest Lodge is 'n bekoorlike gaste-lodge in die Donkerhoek/N4-area in die Rustenburg-omgewing. Dit is na aan al die omliggende myne. Rustenburg is bekend vir sy prag en natuurlike omgewing. N4 Guest Lodge weerspi...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR400
R320
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rustenburg, Bojanala

Soliter Bird Hide is op 'n plaas 30 km buite Rustenburg geleë. Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van 5 km is wat na die instansie lei. Soliter Bird Hide bied verblyf in twee houthuisies. Kingfisher het slaapple...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Phokeng, Rustenburg

The Sleepover is 'n gastehuis in Phokeng, Rustenburg. Dié gastehuis bied verblyf in 5 en suite-slaapkamers. Die kamers het óf 'n koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed. Al die badkamers het 'n bad. Elke kamer het t...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rustenburg, Bojanala

Kettle Guest Lodge is in Rustenburg in Noordwes geleë en bied egte, ten volle gemeubileerde selfsorgverblyf. Dit is die ideale verblyf-opsies vir gesinne, vriende, sosiale groepe, enkelreisigers, paartjies, sport- ...

Vanaf
R1 838
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rustenburg, Bojanala

Kedar Heritage Lodge, Conference Centre & Spa bied aan besoekers en sakereisigers die perfekte wegbreekplek van die gehaas en gejaag van die moderne lewe. Dit is geleë in die Noordwes-provinsie in Suid-Afrika, net ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rustenburg, Bojanala

Thaba Legae Guest Lodge bied 'n rustige wegbreek tussen die Magaliesberge en is vir sakereisigers en vakansiegangers. Die lodge is 13 km vanaf Rustenburg en 144 km vanaf Johannesburg en bied maklike toegang tot die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rustenburg, Bojanala

Deo Volente Gastehuis bied gerieflike sakpasverblyf op 'n plaas aan die buitewyke van Rustenburg. Dié dorp word omring met die Magaliesberge en is ideaal naby Sun City, verskeie wildparke, asook historiese- en natu...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rustenburg, Bojanala

Rusties Lodge is aan die voet van die Magaliesberge geleë en bied gaste 'n rustige wegbreekplek. Die lodge is gerieflik na aan talle besienswaardighede soos die Pilanesberg Natuurreservaat, Sun City en Royal Bafoke...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Rustenburg, Bojanala

Hide Away is op 'n plaas sowat 15 km buite Rustenburg in die Bojanala-streek geleë. Bojanala word as een van die mooiste streke beskou en sluit die Hartbeespoortdam, Magaliesberge en Pilanesberg Nasionale Park, aso...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rustenburg, Bojanala

Bellevue Cottage bied gemaklike selfsorgverblyf in die ongerepte natuur van die Magaliesberg, net 10 minute van Rustenburg se middedorp en minder as 50 km van Sun City af. Akkommodasie bestaan uit 2 smaakvol versie...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg Town, Geelhoutpark

Nomalakia gastehuis straal 'n kwaliteit uit wat opvallend is in daardie klein titseltjies wat die onderskeid tussen 'n gewone en 'n uitsonderlike onderneming daarstel. Elke kamer is stylvol en in verskillende tem...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg North, Rustenburg

Tshenolo Guest House bied gastekamers en is in Rustenburg-Noord geleë. Die gastehuis is naby die Rustenburg Gholfklub, Olympia Park Stadion en ander geriewe geleë. Tshenolo Guest House beskik oor 9 kamers wat ind...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg, Noordwes

Engedi Herberg is 23 km buite die dorp, Rustenburg op 'n plaas geleë. Die lodge bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir 'n naweekwegbreek of as oornagplek vir reisigers. Ons bied verblyf in 5 kamers met koningin...

Vanaf
R518
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg North, Rustenburg

Pale Bohemia Bed and Breakfast is in Rustenburg-Noord geleë. Die gastehuis beskik oor 5 kamers. Elke kamer het lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond, gratis WiFi en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale. Daar i...

Vanaf
R1 429
per nag, vir 2 mense
Hotel in Rustenburg Town, Rustenburg

Die Safari Lodge is aan die voet van die Rustenburgkloof en die Magaliesberge geleë en is maklik bereikbaar vanaf al die groot metropolitaanse gebiede in Gauteng. Die vreedsame landelike omgewing, saam met die sent...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR450
R360
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rustenburg Town, Rustenburg

La vie Gastehuis bied sakpas oornagverblyf in 'n bekoorlike gastehuis in 'n rustige buurt in Rustenburg. Die gastehuis bied slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 aparte eenhede met geriewe om etes op te warm. Onge...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rustenburg Town, Rustenburg

Ronique's Guest House bied smaakvolle verblyf in Rustenburg. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby heelwat geriewe. Akkommodasie by Ronique’s Guest House bestaan uit 5 slaapkamers, wat el...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Rustenburg Town, Rustenburg

Green Side Accommodation bied B&B-verblyf in Rustenburg. Die lodge het 'n uitsig op die Rustenburg Gholfbaan en is naby die middedorp. Die lodge het 24 kamers wat individueel versier is. Die kamers het elkeen 2 enk...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boshoek, Rustenburg

Gatz Guest House is in die klein dorpie Boshoek, in Noordwes geleë. Dit word omring deur sitrusplase en platinummyne. Gatz Guest House is op 'n 8 ha-sitrus- en mangoplaas, 145 km buite Johannesburg geleë. Dit is d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 964 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za