Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Leratong Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Leratong Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Leratong Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Leratong Hospital

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Silverfields, Breaunanda

Die instansie is al goed gevestig vir 14 jaar. Dié gewilde gastehuis is gebou met die doel om veilige, aangename en bekostigbare verblyf te bied. African Sky Guest Accommodation is in Krugersdorp, bo in Voortrekker...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Silverfields, Krugersdorp

Pam's Place SA is naby O.R. Tambo en Lanseria se lughawens, asook toeristebesienswaardighede en wild in die Wieg van die Mensdom, Hartbeespoort en Magaliesberg. Pam's Place is ideaal vir 'n vakansiewegbreek, sakerei...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
B&B in Roodekrans, Johannesburg

Cliffview bied private en suite akkommodasie met 'n pragtige uitsig, toesluit-motorhuis en watertandlekker ontbyt. Ons is aan die Wes rand in Roodekrans, Johannesburg, geleë. Hierdie is 'n veilige, rustige en prent...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Johannesburg

Quail's Nest Guesthouse bied selfsorg- of B&B-verblyf op die eienaar se perseel in Helderkruin, Johannesburg. Dis die ideale basis vanwaar die omliggende besienswaardighede verken kan word. Verblyf word gebied in 1...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
B&B in Wes-Rand, Horison Park

53 on Mossie is in Roodepoort geleë en bied gerieflike en sakpas-verblyf. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie geriewe soos winkels, restaurante en groot toegangspaaie. Dié gastehuis beskik oor 2 slaapkamer...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Someplace Else is 'n bekoorlike gastehuis in Krugersdorp en binne maklike bereik van hospitale, winkelsentrums en verskeie ander geriewe. Dit bied oornagverblyf waar gaste kan ontspan of die area met verskeie doendi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
B&B in Roodepoort, Horison Park

Ron Bed and Breakfast bied gastekamers in Roodepoort. Dié gastehuis is net 6 km vanaf die Clearwater- en Westgate winkelsentrums en ander geriewe in die omtrek. Verblyf is beskikbaar in 10 gastekamers. Elke kamer...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kenmare, Noordheuwel

No. 40 at Kwartel is 'n selfsorgkothuis met 'n grasdak en 2 verdiepings, wat sentraal geleë is in 'n veilige en stil voorstad in Krugersdorp. Die kothuis kan tot 3 gaste akkommodeer en het 1 slaapkamer op die boo...

Vanaf
R1 225
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Johannesburg

Live My Africa is in die Horizon Extension in Roodepoort geleë en bied puik verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Hierdie gastehuis bied skoon en gerieflike dubbelkamers en elke kamer het DStv en gratis Wi...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Roodekrans, Krugersdorp

Amaryllis View is 'n stylvol versierde selfsorg-eenheid vir 2 gaste wat in Roodekrans in Roodepoort geleë is. Dié eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikro...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2577 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]