Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Letaba Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Letaba Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Letaba Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Letaba Hospital

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tzaneen, Limpopo

Falconwood Ridge Cottages is 7 km van Tzaneen af en bied vakansieverblyf wat ideaal is vir 'n paartjie, 'n gesin of 'n groep vriende. Verblyf is beskikbaar in 4 kothuise wat elkeen slaapplek vir 3 gaste het. Elk...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Lodge in Tzaneen, Limpopo

Letaba River Lodge Conference and Venue Hire is ook bekend as die Tzaneen Leeu- en Roofdierpark (Ekopark) en dit is die perfekte keuse vir wittebroodspaartjies of die besige uitvoerende persoon. Ons kan 'n piekniekm...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tzaneen, Limpopo

Tarentilos is op 'n privaat landgoed net buite Tzaneen geleë en bied 'n unieke, rustige atmosfeer in 3 selfsorg-kamers wat 'n moderne kombuis deel, gemeenskaplike braai-area en gedeelde badkamers vir mans en vrouen...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

Palmwag Tzaneen is 'n gastehuis met 'n plattelandse styl in die bosveld, net 6 km vanaf Tzaneen op die R71 in die rigting van Letsitele. Dit is ideale bestemming vir natuurliefhebbers en oornagreisigers. Daaglikse d...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tzaneen, Limpopo

Tzaneen White House Lodge bied oornagverblyf in die unieke dorpie Tzaneen aan die voet van die Wolkberge. Dié gastehuis het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is dubbelbeddens in 3...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tzaneen, Limpopo

Tzaneen Country Lodge is 'n eksklusiewe, privaat lodge wat skuil op 'n 170 hektaar-plaas en inheemse woud in die hartjie van die noordoostelike Limpopo Laeveld. Dié instansie is bekend vir uitsonderlike diens, vrie...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tzaneen, Limpopo

Featherbrook Cottage is in die bosveld aan die oewer van die Letabarivier geleë en is bekend vir sy voëllewe. Die roep van die visarend kan gehoor word soos dit oor die rivier eggo en die seekoeie is dikwels te be...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

Oppieoewer Chalets is geleë op 'n kleinhoewe van 2 hektaar, minder as 5 km vanaf die prentjiemooi Tzaneen in Limpopo. Oppieoewer is die ideale plek vir 'n klein gesin wat graag wil wegbreek vir 'n naweek en die rus...

Vanaf
R2 510
per nag, vir 2 mense
B&B in Tzaneen, Limpopo

Kings Walden Garden Manor bied uitsonderlike berg-uitsigte, mooi tuine en sjiek verblyf in 'n eeue oue plaashuis. Hiér word internasionale voortreflikheid en Afrika-warmte gekombineer. Kings Walden Garden Manor be...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tzaneen, Limpopo

Mowana Game Farm is 'n veilige, omheinde wildplaas, sowat 10 km buite Tzaneen op die Phalaborwapad. Dié privaat wildplaas is ideaal vir natuur- en wildliefhebbers en voëlkykers. Dis die ideale vakansie-akkommodasi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 432 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]