Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Life Beacon Bay Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Beacon Bay Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Beacon Bay Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Beacon Bay Hospital

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Londen, Buffelstad

On-the-summit Lodge & Conference Venue bied B&B-verblyf in Beacon Bay in Oos-Londen. Die gastehuis is ideaal geleë vir sakereisigers of vakansiegangers en is die ideale basis om die area se besienswaardighede se ve...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Oos-Londen, Buffelstad

On-the-summit Annex is in Beacon Bay in Oos-Londen. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en is die perfekte basis om die area se besienswaardighede se verken. Verblyf word in 3 kamers gebi...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Oos-Londen, Buffelstad

6A on Arbor is 'n selfsorghuis wat in die rustige woonbuurt Beaconbaai in Oos-Londen aan die gewilde Oos-Kaapse Sonskynkus geleë is. Die huis bied 'n privaat, moderne leefarea, het 3 slaapkamers en slaapplek vir 6...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Oos-Londen, Abbotsford

Yanda1 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Sunset Valley-kompleks in die bekende woonbuurt, Nahoon Valley Park, naby 3 groot winkelsentrums: Hemmingways Mall, Vincent Mall en Retail Park Mall. Die woonstel is ges...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Oos-Londen, Abbotsford

Forword's River Lodge is op die oewer van die Nahoon-rivier in Abbotsford in Oos-Londen. Gaste kan in rus en vrede ontspan met die gekwetter van voëls in die omgewing. Forword's River Lodge bied gerieflike B&B-verb...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Londen, Buffelstad

A River Rest B&B is in die stil woonbuurt Beacon Bay geleë, en is na aan die plaaslike winkels, die strand en ander geriewe. Die B&B het 'n pragtige uitsig oor die rivier waar dit by die see invloei. A River Rest...

Vanaf
R959
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Londen, Abbotsford

Fish Eagle Manor is in Abbotsford geleë en bied lieflike kamers in 'n rustige voorstad vir 'n ontspanne verblyf. Verblyf is beskikbaar in kamers en bungalows wat elk slaapplek het vir 2 gaste. Die kamers het gemak...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Londen, Buffelstad

Windfall Weavers Guest House bied verblyf in gastekamers en is in die boomryke voorstad, Beacon Bay geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie besienswaardighe...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Londen, Buffelstad

Leopard Tree Bed & Breakfast is in Nahoon Valley, ’n voorstad van Oos-Londen geleë. Die perseel is slegs 15 km vanaf Oos-Londen se lughawe. Verblyf word in 5 elegante kamers gebied. Gratis WiFi is beskikbaar. A...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blue Bend, Oos-Londen

iKhaya B&B is in Oos-Londen en bied gerieflike verblyf aan besoekers. Gaste het 'n keuse van 3 en suite-slaapkamers wat elkeen 'n privaat ingang het. Die Rooi- en Groenkamer het elkeen 'n dubbelbed en die Swartkame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 295 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za