Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Life Beacon Bay Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Beacon Bay Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Beacon Bay Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Beacon Bay Hospital

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Blue Bend, Oos-Londen

Sounds of the Sea B&B is in die prentjiemooi woonbuurt, Beacon Bay, geleë en dis net 'n kort entjie se stap vanaf die Nahoon-riviermond en lang, ongerepte strande. Dié B&B bied 4 gerieflike gemeubileerde kamers ...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
B&B in Vincent Heights, Oos-Londen

Larkspur Place is 'n knus B&B in die hartjie van die stil Vincent Heights-woonbuurt in Oos-Londen geleë. Dis lekker naby verskeie winkelsentrums, skole, Hemingways Kasino en plaaslike strande. Dié B&B het ruim, ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Londen, Bonnie Doon

26 on Utrecht is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Bonnie Doon, 'n stil residensiële voorstad van Oos-Londen. Dié area bied 'n aantal goeie restaurante en koswinkels, net 'n kort entjie se ry daarva...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blue Bend, Stirling

Seaview Place Bed and Breakfast bied kwaliteit-verblyf in Beacon Bay, Oos-Londen. Die gastehuis is in die luukse Blue Bend-omgewing geleë en is naby alle geriewe en besienswaardighede. Dit is ideaal vir sakereisige...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vincent Heights, Oos-Londen

Vincent Heights Guest Room is 'n gemaklike, ruim gastekamer in die hartjie van Vincent Heights in Oos-Londen op 'n residensiële eiendom. Dit is ideaal vir sakereisigers. Dié gastekamer bied verblyf aan 2 gaste. D...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Londen, Dorchester Heights

Skylink Holiday Accommodation is 'n hipermoderne selfsorg-vakansiehuis in 'n stil deel van Oos-Londen. Dit is slegs 25 minute van die Oos-Londen Lughawe af en is sentraal tot 'n winkelsentrum en plaaslike restaurant...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Londen, Dorchester Heights

Mac Kenzie's Accomodation is aan die oewer van die Nahoonrivier in die stil voorstad Dorchester Heights in Oos-Londen geleë. Ons is na aan die N2-hoofweg en net 'n paar minute van al die besienswaardighede in die o...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Londen, Dorchester Heights

Bells and Whistles is 'n uiters moderne selfsorgkothuis in Dorchester Heights, 'n stil woonbuurt in Oos-Londen. Dit is net 25 minute vanaf die Oos-Londen Lughawe en dit is na aan 'n winkelsentrum en 'n paar plaaslik...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Londen, Bonnie Doon

The Artist's Escape is 'n klassieke, kunstige gastehuis wat in Bonnie Doon, 'n voorstad van Oos-Londen, geleë is. Die gastehuis is net 7 minute van Nahoon-strand af, wat 'n absolute paradys is vir branderplankryers...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Londen, Dorchester Heights

Little 332 is 'n moderne, eksklusiewe selfsorg-eenheid perfek vir ’n rustige, ontspanne wegbreek. Dié eenheid beskik oor lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 296 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za