Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Life Carstenhof Clinic besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Carstenhof Clinic.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Carstenhof Clinic akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Carstenhof Clinic

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Midrand, Johannesburg

SimbaSun bied selfsorgverblyf in Midrand. Die perseel is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike oornagverblyf naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe. SimbaSun beskik oor 3 aparte huise wat elkeen slaapple...

SPAAR 30%
VanafR500
R350
per nag, vir 6 mense
Kampeer/karavaan in Midrand, President Park

Midrand Kamp is 'n bekoorlike kampeerterrein op die eienaar se perseel in 'n veilige kompleks in Midrand. Die sentrale ligging maak dit die ideale bestemming vir sakereisigers, maar Midrand is ook 'n gewilde perderu...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Midrand, President Park

Bella Khaya is op 'n kleinhoewe in President Park, Midrand, naby die Lory Park Dieretuin. Verblyf is beskikbaar in 2 houtchalets wat elkeen slaapplek vir 2 gaste en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort het....

Vanaf
R1 270
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Midrand, Gauteng

Midrand Conference Centre bied gastehuis-verblyf oorkant die Gallagher Konferensiesentrum en is tussen die groot sakekerns van Pretoria en Johannesburg in Gauteng geleë. Dit bied gaste maklike toegang tot OR Tambo ...

Vanaf
R706
per nag (plek vir 2)
Hotel in Midrand, Gauteng

The Gallagher Hotel is ideaal geleë in die Midrand-sakedistrik en is ook naby die Gallagher Konferensiesentrum. Die hotel bied gerieflike akkommodasie wat gepas is vir sakereisigers én vakansiegangers. Die hotel...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vorna Valley, Midrand

Chez Therese Self-Catering is 'n woonstel in 'n veilige kompleks in Midrand. Die eenhede is ideaal vir gaste wat op soek na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Die woonstel het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in President Park, Gauteng

Anashe Guest House is deel van die JoDeMa' Estate in Midrand en is sentraal geleë tussen Pretoria, Johannesburg en Kempton Park. Ons ligging is ideaal vir sakelui en privaat gaste ? maklike toegang tot Gauteng se h...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Buccleuch

Emzini Apartment is in die stil, lowerryke voorstad van Buccleuch in Johannesburg geleë en bied 2 luukse selfsorgwoonstelle. Dit is naby Sandton, Woodmead, winkelsentrums en restaurante. Die eenhede is in 'n inheem...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sandton, Buccleuch

Buccleuch Bed and Breakfast bied gastekamerverblyf en beskik oor 'n privaat ingang. Dit is in die voorstad Buccleuch in Sandton geleë. Die area is ongekunsteld en oor die algemeen stil en rustig. Die plaaslike wink...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vorna Valley, Johannesburg

Waterfall Guest House is in Midrand, 'n lekker sentrale ligging tussen Johannesburg en Pretoria. Dis naby die hoof-sakesentra, restaurante, winkelsentrums, Mall of Africa, Gallagher Convention Centre en die gewilde ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2385 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]