Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Life Cosmos Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Cosmos Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Cosmos Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Cosmos Hospital

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kriel, Mpumalanga

Windpomp Accommodation is 'n huislike, landelike selfsorg-wegbreekplek in die hartjie van Kriel, Ga-Nala in Mpumalanga. Of jy 'n oornagreisiger is, op 'n sakereis is, of langer wil bly, Windpomp Accommodation nooi j...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kriel, Mpumalanga

Exclusive Guest Lodge bied gerieflike verblyf in die dorpie Kriel in Mpumalanga. Dit is ongeveer 15 minute van die Matla Kragstasie en die myne af. Verblyf word aangebied in enkel- of dubbelkamers wat netjies versi...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Loskopvallei, Mpumalanga

Kimburu Bushcamp is die ideale selfsorgverblyf vir diegene wat op soek is na 'n bosveldwegbreek wat nie te ver uit die dorp is nie. Kimburu is 25 km vanaf Middelburg op die N11, in die rigting van die befaamde Losko...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bronkhorstspruit, Gauteng

Chukuru is net 4 km buite Bronkhorstspruit op 'n kleinhoewe wat aan Bronkhorstspruit-rivier grens. Op Chukuru Lodge akkommodeer ons gaste in groot, gemaklike, ruim grasdak-kamers met 'n en-suite badkamer, yskas en ...

Vanaf
R259
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Loskopvallei, Mpumalanga

Silver Falls, a Forever Retreat bied gerieflike, rugsakreisiger-selfsorgverblyf net langs die N11 tussen Middelburg en Loskopdam in Mpumalanga. Dié oord is in die Greater Isiyala Wildreservaat en bied ruim chalets ...

Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mpumalanga

Pa se Huis Guest House is naby Kriel, Kinross, Bethal, Louis Trichardt, Evander en Secunda geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers wat op soek is na verblyf naby die Kriel- of Malla-kragstasies. Dié gasteh...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Erasmus, Bronkhorstspruit

Welkom by Guesthouse@21. Ons is gerieflik geleë naby die N4 in Bronkhorstspruit en bied 6 gemaklike en suite-kamers in die stil area met veilige parkeerplek. Vier van die kamers het dubbel- of koningingrootte-bedd...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Erasmus, Bronkhorstspruit

Guest Villa Guesthouse bied gemaklike en gehalteverblyf in Bronkhorstpruit, Gauteng. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers of as 'n oornagplekkie vir gaste wat na Mosambiek of die Krugerwildtuin reis. Die verbl...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cultura Park, Erasmus

Kungwini Guest House is in Bronkhorstspruit net buite Pretoria geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en is stapafstand van die Nan Hau Boediste-tempel af. Verblyf word in 1 presidensiële-suit...

Vanaf
R2 589
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Loskopvallei, Mpumalanga

Leopard's Trail, a Forever Retreat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike gasteplaashuis in die berge van die Loskopvallei, 32 km noord vanaf Middelburg. Dié bekoorlike huis beskik oor 5 slaapkamers en 2 ...

Vanaf
R570
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Erasmus, Bronkhorstspruit

Monacco Guest House is 'n gastehuis naby die middel van Bronkhorstspruit, Gauteng. Buiten die verblyf, bied die gastehuis ook konferensiegeriewe, maaltye, middagete-kospakkies en onderdakparkeerplek in die omgewing ...

Vanaf
R4 136
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Loskopvallei, Mpumalanga

Leopard's View, A Forever Lodge is in die Amanzi Mountain Reserve en word bereik deur 'n grondpad wat 17 km lank is. Die lodge is ideaal vir natuurliefhebbers. Dit is in 'n vallei en mens kan die lieflike uitsig van...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Erasmus, Bronkhorstspruit

Lil's Place is sedert 2007 'n gastehuis in Bronkhorstspruit wat in B&B-verblyf vir kort- en langtermyn. Die gastehuis het 'n lieflike, huislike atmosfeer wat gaste ontspanne en gemaklik sal laat voel. Elke kamer i...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Erasmus, Bronkhorstspruit

Bronx Guest House is in Bronkhorstspruit en bied B&B en selfsorg-verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word in verskeie kamers met lugversorging en privaat ingange gebied. Elke kamer het ‘n dubbe...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Loskopvallei, Mpumalanga

Isiyala, a Forever Lodge is 'n 3-ster-lodge op die rustige en bosagtige Ruby Cliff Horse Ranch van 780 ha. Dit is tussen Middelburg en die Loskopdam in Mpumalanga. Dit is perfek vir gaste wat 'n vakansie- of sakeweg...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bronkhorstspruit, Gauteng

Zon-Onder Bed and Breakfast is in Bronkhorstspruit geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Ons bied verblyf in 'n keuse van 8 kamers. Elkeen van ons kamers het lugversorging, t...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Aquavista Mountain Estate, Bronkhorstspruit

House on Bronkhorstspruit Dam is geleë in die Aquavista-landgoed. Aangesien dit minder as 500 meter van die dam af is, word jy bederf met rustigheid en panoramiese uitsigte. Die huis het 3 slaapkamers met balkonne...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR860
R774
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Loskopvallei, Mpumalanga

Nature's Voice is op 'n werkende plaas buite Middelburg, net voor Loskopdam. Nature's Voice bied verblyf in 2 selfsorg-chalets, elk met slaapplek vir 4 gaste. Die chalets het elk 2 slaapkamers. Die eerste slaapkame...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kungwini Country Estate, Bronkhorstspruit

Dam Adventure and Relax is in Kungwini Country Estate, sowat 700 m vanaf die Bronkhorstspruitdam geleë. Die woonstel het 1 slaapkamer en 1 badkamer op die onderste verdieping. Die slaapkamer het ’n koningingroot...

15% af Aanbod!
VanafR2 250
R1 913
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kungwini Country Estate, Bronkhorstspruit

Kungwini Country Estate bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerhuis op die Kungwini Country Estate op die oewer van die Bronkhorstspruitdam. Die landgoed het 24 uur-sekuriteit en dis ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 101 tot 120 van 1272 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za