Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Life Isivivana Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Isivivana Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Isivivana Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Isivivana Hospital

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Humansdorp, Kouga-Omgewing

10 Keet Street is 'n selfsorgwoonstel met 'n sentrale ligging in Humansdaorp langs die Oos-Kaapse Sonskynkus. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n...

Vanaf
R585
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Humansdorp, Kouga-Omgewing

The Four Elements is 'n selfsorg-kothuis op die eienaar se eiendom in 'n rustige woonbuurt in Boskloof, Humansdorp. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer met 'n stort, en 'n...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Humansdorp, Kouga-Omgewing

40b Guesthouse is in Humansdorp geleë. Dié gastehuis bied ideale verblyf vir sakereisigers of vakansiegangers wat opsoek is na 'n rustige en bekostigbare wegbreek. Verblyf word gebied in 4 afsonderlike kamers. E...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Humansdorp, Kouga-Omgewing

Humansdorp-verblyf heet jou welkom by 15 du Plessis wat in die hartjie van Humansdorp geleë is. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat op soek is na 'n rustige, bekostigbare wegbreek uit die besige ...

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Hotel in Humansdorp, Kouga-Omgewing

Die Humansdorp Boutique Hotel bied 'n pragtige 3-ster-hotel in Humansdorp. Die unieke hotel is 150 jaar oud en is in 2011 gerestoureer. Kom geniet 'n wegbreek in die dutdorpie, die perfekte wegspringpunt vanwaar jy ...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Mentors Country Estate is in 1990 gestig en lê pragtig bo die dorpie Jeffreysbaai uitgestrek. Dit is ook gerieflik naby die N2-hoofweg by die Jeffreysbaai-afrit geleë. Verblyf word gebied in selfsorgeenhede wat ...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Mentors Landgoed is in 1990 gestig en is in die hange bo Jeffreysbaai geleë. Dit is ook gerieflik naby die N2-hoofweg by die Jeffreysbaai-afrit. Mentors Annex bied 8 privaat kamers, elk met 'n privaat badkamer. D...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Die River Kaya bied uitstekende selfsorgverblyf langsaan die Krommerivier, net 12 km van St. Francis af, een van die top-vakansiebestemmings op die pragtige Tuinroete. Dit is omtrent 8 km van die St. Francisbaai-mon...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wavecrest, Noorsekloof

70 Salie is 'n netjiese selfsorg-gesinshuis in Wavecrest, Jeffreysbaai. Dis net 3 km vanaf die hoofswemstrand en 1 km vanaf 'n winkelsentrum. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badk...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Rugsakreisigerslosies in Noorsekloof, Wavecrest

15 Wildplum Cresent het slaapplek vir 2 tot 4 gaste in Jeffreysbaai. 15 Wildplum Cresent is op die onderste vloer van die hoofhuis en bestaan uit 2 slaapkamers wat apart of saam bespreek kan word vir 'n groep van ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1092 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]