Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Life Kingsbury Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Kingsbury Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Kingsbury Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Kingsbury Hospital

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

The Quadrant Apartments in Claremont geleë. The Quadrant" is 'n sakegebied vir medici en korporatiewe kliënte. Die woonstelle is modern en stylvol. Die eenhede het 1 of 2 slaapkamers en daar is ook luukse driesla...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

The Quadrant Penthouse Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Claremont, 12 km vanaf die middestad en minder as 20 km vanaf die lughawe. Die kompleks is naby gewilde winkelsentrums en publieke vervoerpunte, wat dit di...

SPAAR 30%
VanafR550
R385
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Claremont, Wes-Kaap

The John Bauer Pottery Studio is 'n unieke ruimte waar jy jouself weer kan vind. Dit word bestuur deur die bekende keramiekkunstenaar John Bauer en sy vrou. Elke kamer is propvol kunswerke, handgemaakte porseleinte...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

Harfield Guest Villa is in Harfield Village in Kaapstad, 'n ideale ligging vir sakereisigers én vakansiegangers. Verblyf word gebied in 3 luukse en 3 superieure kamers, asook 1 luukse en 1 superieure chalet. Elke ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Kingsbury Lodge is in die hartjie van Claremont, oorkant die gewilde Arderne-tuin, geleë. Dit is net 100 m van die Life Peninsula-ooghospitaal, 800 m van die Kingsbury Hospitaal en 500 m van die Vrugbaarheidsklinie...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Catherine's Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tuinkothuis in Claremont. Die kothuis deel 'n oprit met die hoofhuis. Dit het 'n privaat ingang, asook 'n stoep met tafels en stoele in 'n privaat, boomryke ...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Churchaven Loft is ’n selfsorg-eenheid in ’n stil pad in Claremont. Die kompleks is langs die Arderne Tuine en naby Cavendish Square, ’n mall met ’n bioskoop, kruidenierswarewinkel, verskeie restaurante en k...

Vanaf
R3 480
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

1 Cricklewood Place is 'n moderne huis in die hartjie van Kaapstad se Suidelike Voorstede. Die huis is in Claremont na aan die meeste geriewe geleë en bied gemaklike slaapplek vir 8 mense. Dit is 'n veilige vakansi...

Vanaf
R5 050
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

2 Cricklewood Place - Luxury Holiday Home is 'n moderne huis in die hartjie van Kaapstad se suidelike voorstede. Dit is in Claremont naby heelwat geriewe en bied lekker veilige verblyf vir 'n gesin wat wil wegbreek....

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Villa Belmonte is 'n woonstel op die eerste verdieping van 'n klein woonstelblok wat na noord front. Dit is sentraal in Claremont geleë, in die hartjie van Kaapstad se lowerryke Suidelike Voorstede. Die woonstel is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5364 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]