Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Life Midmed Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Midmed Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Midmed Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Midmed Hospital

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

Oregon Place Guesthouse is in Middelburg, Mpumalanga op die N4 geleë, so dis die perfekte oornagplek vir reisigers onderweg na Mosambiek, Swaziland, die manjifieke Mpumalanga-roete en die Krugerwildtuin. Die gaste...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

TNB Guest House bied B&B-verblyf en is in Middelburg geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. Ons akkommodasie bestaan uit 10 slaapkamers wat smaakvo...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

The Urn Guest House is in Middelburg, Mpumalanga, geleë. Dié plaasdorpie is halfpad tussen Johannesburg en die Laeveld, wat dit ideaal maak vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin, Mosambiek en Swaziland...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Middelburg, Mpumalanga

Hierdie knus tweeslaapkamer-selfsorgeenheid in Middelburg is ideaal vir 'n klein gesin of 2 paartjies wat saam reis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-lee...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

Chambers Guesthouse skuil in Middelburg, Mpumalanga. Dié gastehuis is net 800 m vanaf Midmed Life Hospitaal en 600 m van die Hooggeregshof af. Middelburg se toerismebedryf groei vinnig omdat dit op die hoofroete na...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

Tadimani Guesthouse is in Middelburg, Mpumalanga en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby winkels, restaurante, die hospitaal en verskeie toegangsweë. Verblyf is beskikbaar in 9 standa...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

Middelburg is halfpad tussen Johannesburg en die Laeveld geleë, wat Del Roza Guest House die ideale oornagverblyf maak vir besoekers wat onderweg is na die Laeveld en Krugerwildtuin. Middelburg is ook net 'n uur se...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 2)
Hotel in Middelburg, Mpumalanga

The Elixir Hotel is in die dorpie, Middelburg geleë en bied gemaklike verblyf wat ideaal is vir beide sake- en ontspanningreisigers. Die hotel het 'n gerieflike ligging naby 'n winkelsentrum en restaurante, en bied...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

Tudor Manor Guest House is gerieflik geleë in die middel van Middelburg in Mpumalanga. Dit is die ideale verblyf vir diegene wat op pad is na Mosambiek, die manjifieke Panorama-roete en die Nasionale Krugerwildtuin...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gholfsig, Mpumalanga

Dié luukse gastehuis bied gerieflike akkommodasie aan gaste wat in Middelburg kom kuier. Dit is 'n uitstekende opsie vir reisigers wat na dié deel van Mpumalanga reis. Middelburg is gerieflik geleë, omtrent halfp...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 531 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za