Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Life Pasteur Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Pasteur Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Pasteur Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Pasteur Hospital

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospitalpark, Fichardt Park

Pasteur Guesthouse bied oornagverblyf in Bloemfontein, naby hospitale, winkels en skole. Die stad het 'n oorvloed historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak. D...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wilgehof, Hospitalpark

@ 16 Monty - Self-Catering for Two bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n aparte eenheid op die eienaar se perseel. Die eenheid is ideaal vir 2 gaste en is langs die hoofhuis geleë met 'n privaat ingang en 'n afstand...

Vanaf
R927
per nag, vir 2 mense
B&B in Hospitalpark, Fichardt Park

Lion Lodge is in die Hospitaalpark-woonbuurt in Bloemfontein geleë. Dié lodge is naby die N1, 3 km vanaf die Life Rosepark Hospitaal en 6 km vanaf die Universitas Hospitaal. Verblyf word in 19 en suite-kamers en ...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospitalpark, General De Wet

Two Bells Guest House bied gerieflike verblyf in Bloemfontein en is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Dit is maklik om ons van die N1 af te bereik en ons is naby Windmill Casino, winkelsentrums, hospitale...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR649
R519
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hospitalpark, Bloemfontein

Oppie Hoek bied gerieflike selfsorgverblyf in die voorstad Hospitaalpark in Bloemfontein. Die perseel is naby 2 vername hospitale, 3 winkelsentrums en die Windmill Casino. Die een woonstel het 1 slaapkamer en slaap...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Wilgehof, Fichardt Park

J&A Cottage is ‘n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Bloemfontein. Dié stad bied ‘n rits historiese, kuluur- en natuurtrekpleisters wat dit die ideale vakansiebestemming maak. Dié kothuis het ‘n p...

Vanaf
R579
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, General De Wet

Curie Guest House is in Bloemfontein naby die skougronde, hoof-sportgeriewe en groot hospitale geleë. Jy sal ons maklik opspoor, selfs al besoek jy Bloemfontein vir die eerste keer, want ons is in Curielaan 97, een...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Lodge in Universitas, Bloemfontein

Greenleaf Guestlodge bied gerieflike akkommodasie in 'n luukse lodge in Universitas, Bloemfontein naby aan die N1 met maklike toegang tot die hoofweë en besienswaardighede. Verblyf beskik oor 5 slaapkamers wat sla...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR600
R510
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Belmar Guesthouse is 'n wonderlike wegbreekplek, weg van die gejaag van die stad af, waar jy jou kan verwonder aan die omgewing en die stilte en vrede kan geniet. Belmar is gerieflik geleë naby winkelsentrums en ho...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Komweer is in Fichardt Park in Bloemfontein geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, diegene wat familie besoek en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante en die N1-hoofweg. Die verblyf beskik ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 370 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]