Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Life Peglerae Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Peglerae Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Peglerae Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Peglerae Hospital

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rustenburg Town, Rustenburg

Komodo Gastehuis bied verblyf in Rustenburg. Dit is naby verskeie besienswaardighede onder meer die Hunters Rest Gholfbaan, Kgaswane Bergreservaat, Vaalkopdam Natuurreservaat en die Waterfall Mall. Die gastehuis bi...

Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)
B&B in Rustenburg, Bojanala

Rustenburg Palm Lodge bied gastehuis-verblyf in Rustenburg, net 6 km vanaf die streekswinkelsentrum, Waterfall Mall. Sokkeraanhangers sal bly wees om te hoor dat die instansie net sowat 25 km van The Royal Bafokeng-...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Rustenburg, Bojanala

Kubu Court bied selfsorgwoonstelle in sentrale Rustenburg, slegs 6 km vanaf Waterfall Mall. Die instansie is sowat 25 km vanaf die Royal Bafokeng Sportstadion vir alle sokkeraanhangers. Sun City is sowat 40 km weg, ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg Town, Rustenburg

Wild Olive Gastehuis is ’n gastehuis in Rustenburg naby winkelkomplekse, hospitale en restaurante en dis 600 m van die gholfbaan af. Sun City is 40 km ver en Pilanesberg is 45 km ver. Verblyf word in Dubbelkamer...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Rustenburg Town, Rustenburg

Loerie Inn is in Rustenburg geleë en bied B&B-akkommodasie vir oornagverblyf, vakansiegangers en sakereisigers. Daar is 10 en suite-slaapkamers wat elk beskik oor lugversorging of 'n waaier en 'n TV met DStv. Die...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rustenburg Town, Rustenburg

Grand Central Guesthouse Rustenburg bied gerieflike B&B-verblyf in Rustenburg se middestad, net 'n paar blokke van die mediese geriewe, skole, besighede en woonbuurte af. Ons het 25 pragtig versierde, Rolstoelvrien...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Rustenburg Town, Rustenburg

Sleepover @ 194 is in 'n rustige woonbuurt in Rustenburg geleë. Die instansie is sowat 25 km vanaf The Royal Bafokeng Sportstadion en Sun City is 40 km weg en ideaal vir 'n dagbesoek. Verblyf by Sleepover @ 194 be...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Rustenburg, Bojanala

Travellers Inn bied oornagverblyf in die sentrale deel van Rustenburg en is in die gewilde Bonjanala-streek van Noordwes in Rustenburg geleë. Dit is naby die Sun City-kompleks en verskeie wildparke en net 90 minute...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rustenburg Town, Rustenburg

Killarney Lodge bied gerieflike verblyf in Rustenburg, slegs 5 km vanaf Waterfall Mall, 7,2 km vanaf Kgaswane Natuurreservaat en 2,3 km van Rustenburg Gholfklub af. Daar is 8 gastekamers, elk met 'n privaat badkame...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Rustenburg Town, Rustenburg

Green Side Accommodation bied B&B-verblyf in Rustenburg. Die lodge het 'n uitsig op die Rustenburg Gholfbaan en is naby die middedorp. Die lodge het 24 kamers wat individueel versier is. Die kamers het elkeen 2 enk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1784 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za