Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Life Robinson Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Robinson Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Robinson Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Robinson Hospital

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Helikon Park

Stilista Guest House is geleë in Randfontein, in die voorstad Helikonpark. Dié gastehuis bied luukse B&B-verblyf vir vakansiegangers en sakelui. Dit is ook ideaal vir paartjies wat hierdie stil omgewing wil besoek...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Aureus

Twee Wilgers B&B bied gerieflike gemeubileerde verblyf aan gaste wat na en van Randfontein reis en is ideaal vir sakereisigers. Gaste kan kies tussen 6 eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die eenhede het ko...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Aloe Tree Guest House is 9 km buite Krugersdorp op die Rustenburgpad na Sun City geleë. De gastehuis bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers en gaste wat net oornag. Verblyf word in 4 slaapkamers aange...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Waterval Self-Catering Overnight Accommodation is 18 km buite Krugersdorp in Tarlton. Verblyf word in 6 ateljeewoonstelle gebied met slaapplek vir 2 gaste in elke woonstel. Elke woonstel het 'n kombuis, slaaparea,...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Koffer en Katel is in Krugersdorp en bied gehalteverblyf aan paartjies. Dit is naby verskeie winkelsentrums, restaurante, skole en hospitale. Dié eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n aparte badk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Hyswan Woonstelle is 'n ateljeewoonstel in Krugersdorp. Dit is die ideale blyplek vir paartjies of sakereisigers. Hierdie moderne ateljeewoonstel het 'n kombuis, slaaparea en 'n suite-badkamer. Die kombuis het 'n ...

10% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR500
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Heaven at Fountain Street Guest House bied gerieflike en gehalteverblyf in die hartjie van Krugersdorp. Dié gastehuis bied slaapkamers waarin rook verbode is, gratis WiFi en 'n gemeenskaplike sitarea. Elke kamer h...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Someplace Else is 'n bekoorlike gastehuis in Krugersdorp en binne maklike bereik van hospitale, winkelsentrums en verskeie ander geriewe. Dit bied oornagverblyf waar gaste kan ontspan of die area met verskeie doendi...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Johannesburg

Krugersdorp het 'n groot verskeidenheid besienswaardighede. Dit is hoekom jou verblyf by Gute Nach Guest House onvergeetlik beloof te wees. Ons streef daarna om ons gaste te bederf met behulpsame, simpatieke, vriend...

Vanaf
R1 245
per nag (plek vir 2)
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Rocky Aloe Lodge is in Krugersdorp op die Krugersdorp Wildreservaat se grens. Die verblyf is ideaal vir romantiese of gesinswegbreke. Die verblyf beskik oor 5 wittebroodsuites en 'n piekniekontbyt word op die suite ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Krugersdorp Noord, Krugersdorp

Premier Gueshouse bied 3-ster-verblyf en is in Krugersdorp Noord geleë. Dié verblyf is ideaal vir vakansiegangers én sakereisigers. Die gastehuis is naby 'n verskeidenheid winkels, restaurante en toegangspaaie. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R640
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Krugersdorp Noord, Krugersdorp

Monument Selfsorg Gastehuis is 'n lieflike selfsorg-eenheid vir 3 gaste in Krugersdorp. Dié eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n oopplan-badkamer met 'n stort, leefarea en 'n oopplan-k...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR850
R765
per nag, vir 4 mense
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Poetry Gaste Akkommodasie bied verblyf in Krugersdorp-Noord. Dié knus eenheid is naby die sakekern, Krugersdorp Gholfklub, Key West- en Cradlestone Winkelsentrums, verskeie restaurante, Hoërskool Monument, Silvers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Krugersdorp Noord, Krugersdorp

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 3 gaste. Dié privaat eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank in die leefarea. Die eenheid het ook 'n ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Krugersdorp Noord, Krugersdorp

Lekkerrus bied gemaklike verblyf vir tot 3 mense in Krugersdorp. Die eenheid het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV en WiFi in die eenhe...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Monument, Krugersdorp

Amberlight Guest Accommodation bied selfsorgverblyf aan altesaam 14 gaste. Dis in die stil woonbuurt, Monument, geleë en lekker naby Krugersdorp, hoërskole en stapafstand van die Key West-winkelsentrum. Verblyf w...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Simply Grace is in Krugersdorp in Gauteng geleë. Die eenheid is naby verskeie winkelsentrums, restaurante, groot hoofweë en Lanseria Lughawe. Die selfsorg-tuinkothuis met privaat ingang en parkering, beskik oor '...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Krugersdorp Noord, Krugersdorp

The Rocking Cradle Self Catering Guest House skuil in Krugersdorp-Noord, lekker naby die sakedistrik, gholfklub, Key West-winkelsentrum, talle restaurante, Hoërskool Monument, Silverstar Casino, en die Wieg van die...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Krugersdorp Noord, Pretorius Park

The Rabbit Hole Hotel bied bekroonde verblyf in Krugersdorp vir gaste wat na Chamdor, die Wieg van die Mensdom en die Wesrandarea reis. Die hotel bied 12 pragtige kamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, sommi...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Krugersdorp Noord, Pretorius Park

De Villa Rosa Guest House is in Krugersdorp geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, gesinne en gaste wat wil oornag. Die Key West Winkelsentrum is oorkant die gastehuis. Dié gastehuis beski...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 2523 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za