Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Life Rosepark Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Rosepark Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Rosepark Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Rosepark Hospital

Vanaf
R787
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Heidi's Place Guest House is reeds vir langer as 10 jaar in die gastehuisbedryf en is baie bekend in die Vrystaat. Alle ons kamers is op die grondvloer, het en suite-badkamers en is gerieflike gemeubileer. Die bedde...

Vanaf
R1 005
per nag, vir 2 mense
B&B in Fichardt Park, Bloemfontein

Die Acacia Lodge is in 'n stil woonbuurt, naby die N1 en die Windmill Kasino geleë. Ons bied luukse, moderne verblyf in Bloemfontein vir besoekers of die besige sakereisiger. Daar is ’n netjiese tuin en buite-lee...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Villa Vredenrust bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike, ruim gastehuis wat oor 'n versorgde tuin uitkyk. Die gastehuis is gerieflik in Fichardtpark, 'n luukse voorstad in Bloemfontein, geleë en is maklik be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Villa Vredenrust 3 and 4 bied gehalte selfsorg-verblyf in 'n lieflike ruim gastehuis wat uitkyk oor 'n tuin. Die gastehuis is in Fichardtpark, 'n luukse buurt in Bloemfontein, geleë. Dié ligging bied maklike toega...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Die personeel sal verseker dat jou verblyf so gerieflik en genotvol moontlik is. Ons bied luukse 4-ster-veblyf in ons gastehuis wat in privaat besit is, in die hartjie van sentrale Suid-Afrika. Ons het 11 kamers. G...

10% af Aanbod!
VanafR470
R423
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

21 On Coetzee is gerieflik geleë in Fichardt Park - een van die gewilde buurte van Bloemfontein. Ons is maklik bereikbaar van die N1 en Bram Fischer Lughawe af. Verblyf is beskikbaar vir 21 gaste in 10 en suite-e...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Swans Nest is in Fichardtparkt geleë, 'n veilige en rustige woonbuurt in 'n gegoede voorstad van Bloemfontein. Verblyf word in 2 eenhede gebied. Die selfsorg-eenheid het oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het '...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Pebble Fountain Guesthouse is 'n bekoorlike driester-gastehuis met selfsorggeriewe in die gewilde buurt Fichardtpark, Bloemfontein. Ons is baie naby die N1-afrit geleë, so die verkeer sal nie 'n probleem wees nie. ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Ebith Island Guesthouse is in die voorstad Fichardt Park in Bloemfontein geleë en bied gerieflike verblyf stapafstand vanaf die Rosepark Hospitaal en Pick 'n Pay Hypermarket. Gaste kan die rustige en huislike atmo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Marais Accommodation is in Fichardt Park, Bloemfontein, en bied gehalte-verblyf aan oornaggaste, sakereisigers en gesinne. Winkelsentrums, Rose Park Hospitaal en die N1 is maklik van ons af bereikbaar. Daar is 2 ee...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R520
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Gathering Guest House is op 'n residensiële eiendom in Fichardt Park, naby Rosepark Privaat Hospitaal en 'n winkelsentrum met verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Dit is ook naby die N1 en verskeie skole...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

At 36 bied gerieflike oornagverblyf aan op die eiendom van die eienaars en is in 'n stil woonbuurt in Bloemfontein geleë. Die eiendom is binne maklike bereik van hospitale, hoofweë, universiteite en winkelsentrums...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Angels Haven is in Fichardpark in Bloemfontein en is naby groot winkelsentrums, mediese-sentrums en sportstadions geleë. Fichardpark is 'n stil, veilige en luukse woonbuurt in Bloemfontein. Angels Haven spog met as...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
B&B in Fichardt Park, Bloemfontein

Orchard Guest House is in Fichardt Park in Bloemfontein geleë. Dié eenheid is na aan verskeie sentrums waaronder die Rosepark Hospitaal, Mediclinic, plaaslike winkelsentrums, die sportstadions en die Bloemfontein ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R520
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

De Dane Guestrooms is 'n ruim selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Fichardtpark, Bloemfontein. Dit is geskik vir 'n enkeling of 'n paartjie en bied gerieflike blyplek naby aan al die besienswaardighede en d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15 van 357 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za