Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Life Springs Parkland Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Springs Parkland Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Springs Parkland Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Springs Parkland Hospital

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Springs, Gauteng

Park Villa is ’n selfsorgdupleks in ’n sekuriteitskompleks in Springs. Die kompleks is ideaal geleë en is sowat 37 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié dupleks het 2 verdiepings en het 2 slaapkamer...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Selection Park, Gauteng

La Petite Maison is 'n ruim vyfslaapkamerhuis wat in Selection Park in Springs geleë is. Hierdie huis se rustigheid en privaatheid is iets wat jy self moet ervaar. Ons bied goeie gehalte akkommodasie vir diegene wa...

Vanaf
R1 006
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springs, Selection Park

Sandalwood Guest House word bestuur deur die eienaar en is in Springs geleë, 'n voorstad in die ooste van Ekurhuleni in Gauteng. Dit is 50 km oos van Johannesburg en 72 km suidoos van Pretoria. Dié gastehuis besk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Springs, Casseldale

Cloud 9 Self-catering Accommodation is gerieflik in die woonbuurt Strubenvale in Springs in Johannesburg. Die drieslaapkamerhuis is oorkant 'n mediese sentrum geleë sowel as verskeie kitskos-eetplekke, 'n Spar-sent...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selcourt, Gauteng

Dié huis is in 'n luukse, lowerryke woongebied in Springs geleë. Elke eenheid het 'n TV en ADSL-internet, lugversorging, parkeerplek op die perseel, 'n privaat ingang en afstandbeheerde hek, 'n yskas, 'n mikrogo...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Lodge in Springs, Gauteng

Stable Inn Conference Centre is geleë in Springs en bied kwaliteit akkommodasie en vermaak aan die hele gesin. Ons het kamers vir elke behoefte: van sakpas kamers tot luukse kamers. Ons sal definitief 'n kamer hê...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springs, Gauteng

[email protected] is in die suidelike deel van Springs naby die N17 en alle industrieë geleë. Gaste kan op die bankies in die tuin ontspan of op die groot outydse stoep die rustigheid geniet. Die akkommodasie bied 2 eensla...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brakpan, Springs

Thabong Guesthouse is in Brakpan geleë en bied luukse akkommodasie in Gauteng. Die huis is naby al die geriewe en toegangspaaie, N17 ingesluit. Ons is net 4,2 km van Carnival City af geleë. Gasteverblyf bestaan ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dersley, Gauteng

Schwalben Nest Guest House bied selfsorgverblyf in 'n kothuis in Springs, aan die Oos-Rand van Suid-Afrika. Schwalben Nest is ideaal vir 'n gesin en bied slaapplek vir 4 mense. Dit bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badka...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brakpan, Springs

[email protected] is 'n gesellige gastehuis wat verblyf oornag of op korttermyn bied in Brakpan. [email protected] is ideaal vir enkel- en sakereisigers en korporatiewe maatskappye. Daar is verblyf is 3 gastekamers, waarvan 1 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2343 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]