Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Life St Dominic’s Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life St Dominic’s Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life St Dominic’s Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life St Dominic’s Hospital

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Londen, Southernwood

St Andrews Manor bied gerieflike B&B-verblyf in Selborne, Oos-Londen en is ideaal vir sakereisigers en ontspanningsreisigers. Dit is sentraal geleë naby Oos-Londen se besienswaardighede, strande, winkelsentrums en ...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Southernwood

Rainbow Guesthouse bied 'n behaaglike atmosfeer wat jou so tuis soos by jou eie sal laat voel. Ons is in die hartjie van Selborne, na aan verskeie winkels en geriewe, geleë. Hier is jy verseker van 'n skoon kamer, ...

Vanaf
R1 670
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Southernwood

Chandlers Guest House is in Selborne in Oos-Londen, en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, sakegebiede en vele meer...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Southernwood

Quarry Lake Inn is in 'n stil voorstad van Oos-Londen geleë en is 'n gerieflike gastehuis wat op 'n gerehabiliteerde gruisgroef uitkyk. Inheemse bome en plante is aangebring om die natuurlike omgewing te onderhou e...

Vanaf
R899
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Southernwood

Park Place Boutique Guesthouse is 'n gesofistikeerde, Victoriaanse herehuis in die hartjie van Oos-Londen, die toegangspoort tot die Sonskynkus en die Wildekus aan Suid-Afrika se Oos-Kus. Park Place het 'n presiden...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Londen, Baysville

Roy en Mandy Stevens sien daarna uit om jou te verwelkom by Aloha B&B, in Baysville, 'n pragtige voorstad van Oos-Londen. Jy word uitgenooi om jou verblyf in ons gemaklike, goed toegeruste kamers te geniet waar jy j...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Oos-Londen

Dié gastehuis het 'n 4-ster-gradering van die toerismeraad (TGCSA) en is in die luukse voorstad, Selbourne, wat uiters sentraal geleë is. Dis naby die lughawe, strande, gholfbaan en Vincent Park Winkelsentrum met ...

Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Buffelstad

1st Class Manor B&B is 'n bekoorlike instansie in Belgravia, 'n bekoorlike woonbuurt in Oos-Londen. Die gastehuis het 7 standaardkamers en 2 gesinskamers. Al die kamers het en suite-badkamers, DStv, plafonwaaiers ...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Selborne, Oos-Londen

58 Guinea Fowl Nest is 'n ruim woonstel in 'n kompleks in die stil buurt, Selborne. Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed en...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Selborne, Oos-Londen

At One Lodge bied uitstekende selfsorg-akkommodasie met 'n verskeidenheid moderne geriewe wat dit ideaal maak vir gesinne op sporttoere of sakereisigers wat moet werk of wil ontspan. Ons is gerieflik binne loopafsta...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Selborne

Fusion House bied B&B in die vreedsame buurt, Berea, in die hartjie van Oos-Londen. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en is 'n lekker plek om te ontspan, rus en herlaai. Daar is 7 kamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Selborne, Oos-Londen

Tindale Lodge and Conferencing is in Berea in Oos-Londen net 600 m vanaf Joan Harrison Swembad, 750 m vanaf Vincent Park Winkelsentrum en 4,1 km vanaf die middestad. Die lodge bied gerieflike verblyf en 'n konferens...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Selborne, Oos-Londen

Selborne Bed and Breakfast bied smaakvol versierde kamers in Oos-Londen. Dié B&B is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby verskeie geriewe. Verblyf by Selborne Bed and Breakfast bestaan uit 8 k...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Oos-Londen

Cycad Lodge bied gemaklike verblyf in 'n gastehuis in Selborne in Oos-Londen, sowat 850 m vanaf Vincent Park Winkelsentrum en sowat 1 km vanaf Cambridge Sportklub. Verblyf word aangebied in 6 kamers, elkeen met 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Selborne, Oos-Londen

Enjoy Guest House is in die stil buurt Selborne, in die hartjie van Oos-Londen geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 5 gastekamers. Die gastehuis is 1,5 km van die Vincent Park-winkelsentrum af. Die 5 gastekame...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Vincent Heights, Berea

Plumbago is gerieflik en sentraal geleë in die rustige voorstad Vincent en is naby die stad, sakesentrums, sportgeriewe en 'n aantal skole. Ons is 5 km vanaf die asemrowende Nahoon-strand en 15 km van die lughawe a...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Selborne, Oos-Londen

Stratfords Guest House bied B&B-verblyf en is in Oos-Londen geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sakeverblyf. Verblyf by Stratfords Guest House beskik oor 12 unieke kamers. Elke...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 15)
Selfsorg in Berea, Vincent Heights

Oasis on Oakhill is 'n groot selfsorghuis met eenvoudige, moderne afwerkings in Berea, net 1,5 km van Vincent park Winkelsentrum en Oos-Londen Museum af, 2,5 km van Hemingways Mall af en 5 km van Oos-Londen Akwarium...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Stirling, Baysville

Pollock's B&B is in 1997 op die been gebring en is gerieflik geleë in die sentrale en veilige Baysville Uitbreiding, Oos-Londen. Die privaat en ruim en-suite kamers het elkeen 'n eie privaat ingang en tuin. Parke...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Vincent Heights, Berea

Devereux Lodge is sentraal geleë in die voorstede van Oos-Londen en bied 'n keuse van luukse verblyf met 'n Victoriaanse of Toskaanse styl. Gaste het ook hul eie ingang en parkeerplek op die perseel. Goeie, outyds...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 313 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za