Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Life St Marks Clinic besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life St Marks Clinic .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life St Marks Clinic akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life St Marks Clinic

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Southernwood

Rainbow Guesthouse bied 'n behaaglike atmosfeer wat jou so tuis soos by jou eie sal laat voel. Ons is in die hartjie van Selborne, na aan verskeie winkels en geriewe, geleë. Hier is jy verseker van 'n skoon kamer, ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Londen, Southernwood

St Andrews Manor bied gerieflike B&B-verblyf in Selborne, Oos-Londen en is ideaal vir sakereisigers en ontspanningsreisigers. Dit is sentraal geleë naby Oos-Londen se besienswaardighede, strande, winkelsentrums en ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Southernwood

Quarry Lake Inn is in 'n stil voorstad van Oos-Londen geleë en is 'n gerieflike gastehuis wat op 'n gerehabiliteerde gruisgroef uitkyk. Inheemse bome en plante is aangebring om die natuurlike omgewing te onderhou e...

Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Southernwood

Chandlers Guest House is in Selborne in Oos-Londen, en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, sakegebiede en vele meer...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Londen, Baysville

Roy en Mandy Stevens sien daarna uit om jou te verwelkom by Aloha B&B, in Baysville, 'n pragtige voorstad van Oos-Londen. Jy word uitgenooi om jou verblyf in ons gemaklike, goed toegeruste kamers te geniet waar jy j...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Oos-Londen

Dié gastehuis het 'n 4-ster-gradering van die toerismeraad (TGCSA) en is in die luukse voorstad, Selbourne, wat uiters sentraal geleë is. Dis naby die lughawe, strande, gholfbaan en Vincent Park Winkelsentrum met ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Selborne, Oos-Londen

58 Guinea Fowl Nest is 'n ruim woonstel in 'n kompleks in die stil buurt, Selborne. Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed en...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Southernwood

Park Place Boutique Guesthouse is 'n gesofistikeerde, Victoriaanse herehuis in die hartjie van Oos-Londen, die toegangspoort tot die Sonskynkus en die Wildekus aan Suid-Afrika se Oos-Kus. Park Place het 'n presiden...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Selborne, Oos-Londen

At One Lodge bied uitstekende selfsorg-akkommodasie met 'n verskeidenheid moderne geriewe wat dit ideaal maak vir gesinne op sporttoere of sakereisigers wat moet werk of wil ontspan. Ons is gerieflik binne loopafsta...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Selborne

Fusion House bied B&B in die vreedsame buurt, Berea, in die hartjie van Oos-Londen. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en is 'n lekker plek om te ontspan, rus en herlaai. Daar is 7 kamers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 306 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]