Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Life Westville Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Westville Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Westville Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Westville Hospital

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea West, Westville

Die eerste bed en ontbyt-gastehuis in Suid-Afrika met die Green Leaf-omgewingstandaard se waarmerk. Nasionale Lilizela-toekenning wenner: Volhoubare ontwikkeling - Beste Algehele Omgewingsbestuur. Geleë in Westvi...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban West, Berea West

Ons is 'n uitstekende gaste-lodge in die hartjie van die boomryke voorstad Westville wat uitkyk oor Durban se kuslyn. Ons is die naaste, geregistreerde akkommodasie-instansie aan die Westville Hospitaal, Pavilion Wi...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban, Westville

Harcourt House bied bed en ontbyt. Dit is in die voorstad Westville, in Durban geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, naby verskeie geriewe. Harcourt House bied verb...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban, Westville

Shalem is in 'n groen, subtropiese tuin in die voorstad Westville geleë. Naby die stad, maar nie in die stad nie. Kom geniet die natuur met ryk voëllewe, plantegroei en naggeluide, 'n lafenis vir jou siel. Maar to...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berea West, Westville

Kings Guest House is 'n huis in privaatbesit in die sentrale deel van Westville met maklike toegang tot M13, M19, N2 en N3. Ons bied 'n volledige Engelse ontbyt en veilige parkeerplek met afstandbeheer-toegang tot d...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berea West, Westville

Winston House bied verblyf in sentraal Westville, Durban. Die gastehuis is naby Westville Country Club, Westville Mall, restaurante, Planet Fitness, Virgin Active en ander geriewe binne 'n 4 km-radius. Die verblyf ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban, Westville

One Tree and Palms Self-catering Accommodation is op die eienaar se perseel in Westville geleë 'n tuin-voorstad, 10 km vanaf Durban in die binneland. Die instansie bied veilige parkeerplek en die kothuis het 'n pri...

Vanaf
R949
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban West, Woodside

18 Burlington is gerieflike geleë net 'n entjie van Westville Road af, in die hartjie van Sentraal-Westville. Ons het 6 B&B-kamers in 'n stylvolle dubbelverdiepinghuis, 'n losstaande konferensielokaal met sitplek v...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban West, Berea West

Ons is geleë in 'n stil doodloopstraat in die middel van Westville in 'n woonbuurt genaamd Beverly Hills. Ons is net 8 km van die skilderagtige Durbanstrand af. Edens Guesthouse bied 2 selfsorg-eenhede met lugvers...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queensburgh, Durban West

Valley View is 'n veilige en rustige selfsorgwoonstel vir plaaslike en internasionale reisigers op pad Durban. Valley View bied panoramiese uitsigte oor die immergroen woude van die Umbilo-riviervallei. Gaste het oo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1984 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]