Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Lime Tree Café besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Lime Tree Café.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lime Tree Café akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Lime Tree Café

Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

Ons is in Bergvliet in die Suidelike Voorstede van die Kaap, naby aan die M3 en M5 hoofweë. Die busroete en stasie, Spar, 'n OTM en verskeie restaurante is stapafstand van ons af. Die Guestroom Bergvliet bied 'n p...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

Hierdie ligte en ruim oopplan-gesinshuis is in die stil, lowerryke voorstad van Bergvliet geleë. Die half plattelandse en gerieflike ligging naby 'n plaas, klein natuurreservaat, winkelsentrum en plaaslike restaura...

10% af Aanbod!
VanafR3 000
R2 700
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

Spacious Holiday Home Getaway is 'n ruim, gemaklike selfsorg- gesinshuis in Bergvliet en dit bied maklike toegang tot verskeie strande, winkels, wynlandgoedere en restaurante. Let asb. op dat Kaapstad tans 'n water...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

16 Aloe Cottage bied selfsorgverblyf in die welige voorstad Bergvliet in Kaapstad. Die instansie is ideaal geleë, net 'n entjie se ry vanaf besienswaardighede in die Constantiavallei en Suidelike Voorstede. Verbly...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

Honey Bee Cottage is 'n goed-toegeruste selfsorg-kothuis wat geskik is vir vakansiegangers en sakereisigers. Dit is in 'n pragtige tuin in die hart van Bergvliet, een van Kaapstad se lowergroen woonbuurte, geleë ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

GailForce Cottage is 'n lig, helder en moderne solderkothuis met sy eie privaat ingang in 'n rustige buitewyk van Bergvliet. Die kothuis is naby verskeie winkels en restaurante geleë en is die ideale basis vanwaar ...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia Valley, Wes-Kaap

Ascot Gardens bied 3-ster-gegradeerde selfsorgverblyf in die Kaapse suidelike voorstad, Bergvliet, in die Constantia-vallei, en is ideaal geleë binne 20 - 30 minute se ry van die middestad, die Waterfront, strande ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

The Cottage on Hertzog is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Bergvliet. Bergvliet 'n gesinsorïenteerde suidelike voorstad in Kaapstad. Dié instansie is gerieflik geleë met toegang tot albei hoofweë...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dreyersdal, Wes-Kaap

Driftwood 2 Self-catering Cottage is 'n oulike selfsorg-tuinkothuis op die gashere se perseel, maar met sy eie ingang. Dis in Tokai en bied gerieflike toegang tot Kaapstad se suidelike skiereiland. Die kothuis is m...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

Afribode Maple Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping, met 'n groot balkon en slaapplek vir 4 gaste. Dit is op die gronde van Maple House, 'n residensiële eiendom in Bergvliet, 'n suidelike voorsta...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5278 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]